Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 7"Krokkodilsentrum het baie agteruitgegaan. Ligte in vertoon kaste werk nie eers nie."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Perna Perna St Lucia"Wonderlike ervaring. Sal vir seker weer gaan!"
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Marlin Lodge"It’s a very popular destination, so be prepared for crowds! Try to stay in a smaller guesthouse to enjoy St Lucia in full. "
"Ons het eerder in Shelly Beach gebly en dan gery na al di plekke. Naby genoeg. Margate self is te besig en lyk gevaarlik. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 7"Dit was baie lekker. Ons het die Krokodil plaas besoek wat vir ons baie lekker was. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
The Estuary Guest Chalets"Baie oulike plekkie. Ons sal verseker weer daar bespreek."
Woodgrange, Escape From Durban
Beach Cove"Dis 'n klein stukkie hemel. Geen belemmering oor die see-uitsig nie. Alhoewel nie by die swemstrand is nie, is die strand-area skoon en ideaal om jou diere vir 'n wandel op die strand te vat. Redelik sentraal geleë om dag uitstappies te beplan van daar af. "
"Sal enige tyd weer Ballito besoek, geskik vir oud en jonk, kan dit ten sterkste aanbeveel! Die natuurskoon is asemrowend, strande is skoon, en mense is vriendelik. Hoop ons kan binnekort weer 'n draai maak!"
Manaba Beach, Escape From Durban
Beau Vista no 4"Excellent location. Central to Margate an Shelley Beach."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Anthurium 788"Heerlik sentraal tussen en naby al die strande en interessante plekke, maar tog nie midde in die woeligheid nie."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 10"Pragtige natuurtonele. Wonderlike vakansiedorpie. Sal weer teruggaan. Ons vakansie was egter heeltemaal te kort!"