Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
4 Summer Place"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Heerlik in St Lucia. Sal baie beslis vir my vriende en familie aanbeveel."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Skoon dorp met asemrowende natuurskoon. iSimangaliso Natuurreservaat is 'n moet-sien op die agenda."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Hubbly Bubbly"Loved the beach fireworks on New Year's Eve! Generally clean beaches and a good variety to choose from."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
Clover Bay 5"Voel daar kan meer pret ingebring word, maar verder is alles perfek."
Umtentweni, Ontsnap Uit Durban
Royston Hall Historical Guest House"Dit is 'n klein rustige bestemming. Tog is dit naby genoeg aan alle gewone fasiliteite, restaurante en dies meer."
"Bazley as sulks voldoen aan die behoefte. Omliggende gebiede/dorpe stel teleur. (Ongewenste elemente en misdaad.)"