Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Forest Lodge"Dit was baie lekker om daar te kuier. Die mense is almal baie vriendelik."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"A very enjoyable destination. The town itself could look a bit smarter but the Isimangiliso Reserve experience was world class. "
Zinkwazi Beach, Ontsnap Uit Durban
Black Rock Beach Cottage"Daar is 'n openbare piekniekplek. Dit was elke dag vol dagbesoekers wat ook die strand gebruik het. Zinkwasi is 'n heerlike, rustige stranddorpie."
Umtentweni, Ontsnap Uit Durban
Ambleside"The beach is the best. Will go back to Umtentweni just for the beach."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Klein vakansie dorpie met 'n vriendelike gees van die inwoners. Uitstappies om van te kies en te keur asook 'n kaasfabriek, skoenlapper koepel, bootvaarte en veilige strand en natuurreservaat 30 km vanaf St Lucia. Sal weer terug gaan."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Tree Top Village @ Urban Glamping"Ek het St. Lucia besoek as kind omtrent 2 keer 'n jaar vir 9 jaar lank, en na 18 jaar stel St Lucia steeds nie teleur nie. Dit bly 'n pragtige plek met vriendelike inwoners en die natuur word beskerm, wat na aan my hart lê. St. Lucia sal altyd my vakansie dorp bly. 'n Bietjie bos, 'n bietjie see, wat meer wil jy hê?"
Oslo Beach, Ontsnap Uit Durban
Hill Billion Hotel"Oslo Beach het nie 'n swemstrand as sulks nie en naaste swemstrand is of Port Shepstone of St Micheal's-on-Sea. St Micheal's-on-Sea is 'n baie lekker swemstrand. Gelukkig is als baie naby, binne 'n 10 km radius en is daarom nie 'n groot negatief nie."
Botha's Hill, Ontsnap Uit Durban
Lindisfarne B&B"Beslis 'n voorkeur en uitsoek bestemming; daar is genoeg interessanthede om mens besig te hou, daar is ook genoeg vir die kinders om te geniet."
Woodgrange, Ontsnap Uit Durban
Beach Cove"Woodgrange is great for a beach getaway, close to the swimming beach in Hibberdene and good fishing. There is a Spar and a PnP (small one) nearby, and one or two restaurants/coffee shops."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St.Lucia Imvubu Cottage"Meer as genoeg om te doen al vang jy nie vis nie. Cape Vidal en al die ander besienswaardighede is steeds naby genoeg om enige persoon se vakansie propvol te maak. Baie veilige en rustige omgewing, waar jy sonder vrees kan gaan stap."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Periwinkle 1"Skoon strand. Life guards ten alle tye. Super tube, trap bootjies op lagoon. Tidal pool. Baie mooi nuwejaars vuurwerke gehad."
"Very laid back little town and friendly people. It is in need of a few stop streets as drivers never stop and speed along the main road."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Daai Plek Holiday Home"Geen ordentlike geriewe op swemstrand nie. Nie 'n plek om met kinders te gaan vakansie hou nie."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Leisuredene Cottage 68"Strand en aktiwitete is naby winkels en alles wat nodig is. Geen rondryery is nodig om inkopies te doen of om die apteek te kry nie."
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
The Crayzee Fish Guest House"Weet nie altyd van aktiwiteite om besig te bly nie."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
The Beachfront Unit 11"Baie lekker strand met lekker eetplekke op die strand."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Forest Lodge"My vrou het dit baie geniet en my kind het mal gegaan oor die seekoeie en krokodille."