Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4130 reviews.
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Falling Waters Guest Lodge"Place is good but needs more restaurants. "
"Uitstekend en Ushaka Marine World en Ballito Hole in the Wall is 'n moet besoek."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Hubbly Bubbly"Daar is baie om te doen in Ramsgate self met The Waffle House, Burlesque Cafe, Gaze Gallery en The Artists' Gallery. Die strand is skoon en veilig. Om die hoek is Margate en Southbroom tussen die twee is alles waaraan mens kan dink - Riverbend Krokodilplaas, Art & Wine, Pistols Saloon en nog so veel meer."
Margate Beach, Escape From Durban
Rondevoux 18"Beach very visitor friendly and clean not overcrowded."
Port Edward, Escape From Durban
Eight Palms"As jy op die N2 by Port Edward aankom lyk dit maar besig en vuil by daardie winkelsentrum, maar sodra jy inry is dit 'n heerlike dorpie en als was netjies en skoon."
"Umzumbe is regtig 'n wenner. Stil en mooi. Die see en strand is fantasties. 'n Regte juweel wat versteek is."
"Ons was daar in Maart. Dis warm, baie warm, maar die see is naby en die strande silwerskoon, baie eetplekke en vriendelike mense."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Shonalanga Lodge"Have so many fond memories as a child, love the place!"
Umtentweni, Escape From Durban
23 Ambleside Retreat"It's a great restful place. Just what we needed."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Beach Wood Cottages"Baie lekker area. Strande lekker en kos plekke baie aangenaam."
Umtentweni, Escape From Durban
Stephan's Guest House"Omdat ek daar vir 10 jaar gewoon het is dit lekker om te sien dat die plekke so goed instand gehou word. Die ligging is perfek, ons het elke oggend met 'n see-uitsig wakker geword. Die personeel is so hulpvaardig en altyd vriendelik. Stephan is ook 'n baie aangename persoon hou van 'n geselsie. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Superb scenery, great experience, so many place to see and the wildlife is amazing."
"Athlone is 'n netjiese woonbuurt in Pietermaritzburg. Buite die gewoel van die middestad. "