Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 3953 reviews.
"Wonderlike bestemming - so baie om te sien en doen. Besonder skoon en veilig."
Leisure Bay, Escape From Durban
Leisure Bay Self-catering"I adore this area. So many thing to do for adults and kids. Aqua parks, nature reserves, play parks, game drives, coffee and banana farms, great places to eat, etc."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Oppi Rotse"Ons geniet St Lucia baie, die natuur is pragtig en so ook is dit skoon en netjies, dankie."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Dit was my eerste keer in Shaka's Rock en ek het dit ten volle geniet. Dis baie stiller as in Durban en het 'n baie beter atmosfeer vir ons gehad."
"Baie rustige kusdorp, definitief 'n plus vir hengel van die rotse af. Ideaal vir mense wat lief is vir stap en die natuur. "
Meer-en-See, Escape From Durban
La-Rene"Ons geniet dit altyd om soontoe te gaan. Dis meestal baie rustig en mense baie vriendelik. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Forest Lodge"Ons is vreeslik lief vir die bestemming, en het al vantevore ook hierso besoek. Daar is vreeslik baie lekker uitstappies en mens behoort hier te besoek vir ten minste 4 dae om als te ervaar."
Shelly Beach, Escape From Durban
Eden Dunes 58"Buite seisoen is dit rerig stil,en alles wat jy nodig het is baie naby die woonstel. Bekostigbare eetplekke net om die draai, en hang af hoe avontuurlustig jy is, is daar genoeg plekke en besienswaardighede as jy bereid is om 'n bietjie uit te ry."
Manaba Beach, Escape From Durban
Queen Elizabeth 3"Manaba, asook groot dele van die Suidkus, is tans deurspek met misdaad. Ek kom van Gauteng en voel onveilig in die Suidkus."
"Ramsgate is naby alle geriewe. In 'n omtrek van 10 kilometer kry jy alles wat jy wil hê."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Ingwenya Lodge"Mooi klein dorpie, maar snags moet 'n mens maar oppas vir die seekoeie."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Ocean View Nature Lodge"Dit bied 'n wonderlike natuurervaring - enig in sy soort."
"Interessante dorp met toegewyde self-doen inwoners by wie die reisiger interessante ware kan aankoop en ook van wie 'n mens baie kan leer. Uitstekende aftree- / versorgingsoorde. "