Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 3953 reviews.
"Gaan geniet die skoon strand, baljaar in die branders, 'paddle' e' kano in die strandmeer."
"Die koste om strand toe te gaan was buitensporig duur en dit is bietjie ver strand toe."
Leisure Bay, Escape From Durban
Leisure Bay Self-catering"Dit het die lekker strande en mooi snorkelpoele. Daar is van die lekkerste bergfietsroetes naby en 'n paar ander interessanthede. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Oppi Rotse"Verskriklik lekker om dit te kon sien en na die seekoeie en krokodille te kyk op die Hippo Cruise. Dis regtig 'n baie unieke plek met die mooiste natuurskoon. "
"Ballito is 'n ongelooflike skoon en netjiese dorp met baie uitbreiding vir beleggers. Ek sal ongelukkig nie die strand as swemstrand voorstel nie, as gevolg van al die rotse. "
"'n Voëlkykparadys, digby die Dlinza en ander woude en ±40km as 'n mens by die see (Mtunzini) wil uitkom."
"Ons is mal oor Ballito. Lekker staproetes. Die rotse is heerlik vir kind en grootmense. Die eetplekke is baie goed en geniet dit veral om by The Galley Beach Bar te eet. Ballito is n plek vir 'n gesin om vakansie te hou."
Botha's Hill, Escape From Durban
Phezulu Safari Park"Lots of lovely little restaurants with delicious food!"
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Love Shaka's Rock! Stiller as Ballito, so dis heerlik. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Kings Palace"Dit is baie lekker en rustig maar daar is nie baie aktiwiteite om 'n mens vir lank besig te hou nie. Die aktiwiteite wat wel daar is, is baie genotvol."
"Ballito is een van die lekkerste vakansiebestemmings! Mo-Zam-Bik kan ek beslis aanbeveel as mens lus is vir lekker eet, goeie diens en lekker atmosfeer. Die malls wat naby is en die skoon strande is beslis ook 'n groot aantrekking!"
Port Shepstone, Escape From Durban
Soleil South Coast"Lekker stil kusdorpie, het as kind elke vakansie daar spandeer en gaan nog steeds elke vakansie terug soontoe."
Southbroom, Escape From Durban
Dinvorae Southbroom"The village is very well cared for. All the facilities were in excellent condition and the town was very clean and neat. The beaches were wonderful and the warm water a real treat compared to Cape Town."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
57 Pelican Street"There are Lots of interesting things to do, like fishing trips on the Ocean, snorkeling adventures and game drives.The Crocodile sanctuary was also very interesting. However, there are some disappointing factors, to be considered as well. The 4 ATM counters in Town are either not working, or have no money available, therefore one stands in queues at the only bank in town. This makes it very difficult, as some businesses insist on cash. Plus it is a very long walk to the beach. Monkeys can be a nuisances as well. "
Manaba Beach, Escape From Durban
Vans View"As jy van die beach hou en jy is jonk is daar baie te doen. Vir ouer egpare vind ons nie veel om te doen nie. Elke dag n ander coffee shop? "