Verified Reviews

Escape From Durban

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban

Rated 4.4 out of 5 based on 4130 reviews.

Munster, Escape From Durban

Kaja vir Baja

"As jy opsoek is na rustigheid weg van die gejaag, is dit die plek vir jou!"

South Coast, Escape From Durban

Shangrila

"Bazley as sulks voldoen aan die behoefte. Omliggende gebiede/dorpe stel teleur. (Ongewenste elemente en misdaad.)"

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Forest Lodge

"Dit was baie lekker om daar te kuier. Die mense is almal baie vriendelik."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"A very enjoyable destination. The town itself could look a bit smarter but the Isimangiliso Reserve experience was world class. "

Zinkwazi Beach, Escape From Durban

Black Rock Beach Cottage

"Daar is 'n openbare piekniekplek. Dit was elke dag vol dagbesoekers wat ook die strand gebruik het. Zinkwasi is 'n heerlike, rustige stranddorpie."

Margate, Escape From Durban

Laguna La Crete 74

"Margate is naby Uvongo. Daar is putt-putt, stampkarretjies en verfbal."

Umtentweni, Escape From Durban

Ambleside

"The beach is the best. Will go back to Umtentweni just for the beach."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Klein vakansie dorpie met 'n vriendelike gees van die inwoners. Uitstappies om van te kies en te keur asook 'n kaasfabriek, skoenlapper koepel, bootvaarte en veilige strand en natuurreservaat 30 km vanaf St Lucia. Sal weer terug gaan."

Woodgrange, Escape From Durban

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel

"Dit is ideaal as mens soek vir 'n absolute wegbreek van die stad, of op soek is na 'n weggeleë, rustige gebied met privaatheid."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Tree Top Village @ Urban Glamping

"Ek het St. Lucia besoek as kind omtrent 2 keer 'n jaar vir 9 jaar lank, en na 18 jaar stel St Lucia steeds nie teleur nie. Dit bly 'n pragtige plek met vriendelike inwoners en die natuur word beskerm, wat na aan my hart lê. St. Lucia sal altyd my vakansie dorp bly. 'n Bietjie bos, 'n bietjie see, wat meer wil jy hê?"

Oslo Beach, Escape From Durban

Hill Billion Hotel

"Oslo Beach het nie 'n swemstrand as sulks nie en naaste swemstrand is of Port Shepstone of St Micheal's-on-Sea. St Micheal's-on-Sea is 'n baie lekker swemstrand. Gelukkig is als baie naby, binne 'n 10 km radius en is daarom nie 'n groot negatief nie."

Botha's Hill, Escape From Durban

Lindisfarne B&B

"Beslis 'n voorkeur en uitsoek bestemming; daar is genoeg interessanthede om mens besig te hou, daar is ook genoeg vir die kinders om te geniet."

Uvongo, Escape From Durban

Uvongo Sands 6

"Baie baie goed, ons sal weer daar bly."

Woodgrange, Escape From Durban

Beach Cove

"Woodgrange is great for a beach getaway, close to the swimming beach in Hibberdene and good fishing. There is a Spar and a PnP (small one) nearby, and one or two restaurants/coffee shops."

Anerley, Escape From Durban

Soleil South Coast

"Baie klein en heerlik stil en persoonlik. Baie lekker vakansie plekkie."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

St.Lucia Imvubu Cottage

"Meer as genoeg om te doen al vang jy nie vis nie. Cape Vidal en al die ander besienswaardighede is steeds naby genoeg om enige persoon se vakansie propvol te maak. Baie veilige en rustige omgewing, waar jy sonder vrees kan gaan stap."

Ramsgate Beach, Escape From Durban

Periwinkle 1

"Skoon strand. Life guards ten alle tye. Super tube, trap bootjies op lagoon. Tidal pool. Baie mooi nuwejaars vuurwerke gehad."

Anerley, Escape From Durban

Soleil South Coast

"Very laid back little town and friendly people. It is in need of a few stop streets as drivers never stop and speed along the main road."

Richards Bay, Escape From Durban

Daai Plek Holiday Home

"Geen ordentlike geriewe op swemstrand nie. Nie 'n plek om met kinders te gaan vakansie hou nie."

Umhlanga, Escape From Durban

Shelbourne Boutique Lodge

"Besig om uit sy natte te bars, maar beter as die Suidkus !"

Hibberdene, Escape From Durban

Leisuredene Cottage 68

"Strand en aktiwitete is naby winkels en alles wat nodig is. Geen rondryery is nodig om inkopies te doen of om die apteek te kry nie."

Meer-en-See, Escape From Durban

The Crayzee Fish Guest House

"Weet nie altyd van aktiwiteite om besig te bly nie."

Ramsgate Beach, Escape From Durban

The Beachfront Unit 11

"Baie lekker strand met lekker eetplekke op die strand."

Uvongo, Escape From Durban

Peace Cottages

"Rustig en baie vriendelike omgewing."

Page
Page 114 - Showing 3391 to 3420

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers