Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4282 reviews.
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Villa Mia 12"Dis 'n lekker stil plekkie, maar daar is heelwat om te doen, die eetplekke is baie lekker, veral vir mense wat hulle eie ding wil doen of visvang."
"Lieflike restaurante met heerlike kos te kies en te keur. Kan beslis Ryan's Kitchen aanbeveel."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Ipanema 6"Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies."
Shelly Beach, Escape From Durban
Trevi 3"Dis baie sentraal geleë aan al die toeriste attraksies en die strande is baie mooi en nie gewoonlik oorvol nie."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Villa Mia 12"A lovely, clean town, definitely a place to visit again. No church?"
Pietermaritzburg North, Escape From Durban
HiltonView B&B"Lovely little town with some wonderful coffee shops. "
Zimbali Estate, Escape From Durban
13 Yellow Wood"The environment and the resort on its own is world class and it is definitely the place to stay at."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Shaka's Seat Guesthouse"Dit hang af van wat n mens of gesin wil doen. Ek werk in Wes-Afrika al vir drie maande en as ek bietjie huis toe te kom wil ek so rustige see-uitsig en private plekkie hê om te geniet. Lekker eetplekke is orals, net somer om elke hoek."
Shaka's Rock, Escape From Durban
42 Chaka's Cove"Love this area of Ballito we will visit again and again!"
Lawrence Rocks, Escape From Durban
Calamari 10"Daar was 'n klomp walvisse wat elke dag daar kom speel het en die dolfyne het ons net so vermaak. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Gerda's Place"Ons is ou besoekers aan St Lucia. Hoe lank gaan die monding nog toe wees? Elke jaar sien mens hoe die ekosisteem agteruitgaan vandat die sand nie meer uit die monding gepomp word na Demoina se skade in 1984 nie. As mens na oorde binne in die Isimangelo weiland soos Sobhengu, ens. gaan kan mens sien die meer het so laag gesak dat daar 'n groot probleem sluimer. Daar is nie meer vir die toeris vis te vang nie. Daar is wel skelm nette in die meer. Grunters word daagliks op groot skaal gemeet en aan verskaffers in Durban, ens. verkoop. Ek dink regtig die monding moet weer meganies oopgehou word om die sisteem in die meer te red en die visse ens te laat inkom en uitgaan soos dit was."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Villa Mia 12"Croc & Hippo Tours is 'n moet, en 'n dag spandeer op die strand in Cape Vidal."
Manaba Beach, Escape From Durban
Beau Vista no 4"Die omgewing is baie gerieflik en sentraal geleë. Ons gaan gereeld na La Cote D Ázur, wat natuurlik 5 ster-gehalte is."
"Ballito self het al die nodige fasiliteite, maar die strand self was nie vir my geskik vir swem nie. Ek moet ook erken dat die weer heel moontlik 'n rol daarin kon speel, maar met die hoeveelheid rotse is die kanse tot besering baie groter. Daar is genoeg sitplekkies op die boardwalk om die "view" te aanskou en vir die ouer mense wat net wil ontspan. "
Lawrence Rocks, Escape From Durban
Calamari 10"Die area laat jou voel asof jy jou eie rustige strand besit. Vriendeliker mense as die "locals" gaan jy nie sommer kry nie. Dit is 'n idilliese plek van vrede en rustigheid. 'n 10 uit 10 toeriste bestemming."