Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4116 resensies.
"Margate is a good place as it is along the coast, temperature is always warm and there are many ways of transport around."
"Will definitely recommend it to family and friends and would love to go back again in the near future."
Hibiskuskus, Ontsnap Uit Durban
Seashells Cottage"My friends and I are from Durban but it's an annual thing that we come to Hibiscus Coast for holiday. The beach is to die for."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate"Baie goeie gholfbane baie naby en in omliggende omgewing."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Thorn Tree Lodge and Conference Centre"Glad nie meer die dorp wat dit was nie."
"Te besig na my sin, maar ander sal dit geniet. Daar is baie restaurante maar Nicos het vir my uitgestaan bo ander. Strande is ook nie vir my lekker nie en lewensredders is nie op strande nie en sien hulle min."
"Margate is not the lovely coastal town it used to be a few years ago. Infrastructure e.g. roads and shopping centres need maintenance. Weather is good. People are down to earth and friendly."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Hamilton Urban Farm and Guesthouse"The weather is unpredictable so pack accordingly."
"Beautiful and best holiday destination. I love the promenade and UIP as well as the cleanliness of the surroundings. Can't wait for Oceans Mall building to be complete."
"Dit lyk of die inwoners moeite doen om die plek skoon en netjies te hou. Welgedaan! The Clay Oven is 'n wonderlike restaurant met vinnige WiFi."
"Dis naby die see, die strand kan net skoon gemaak word daar is glas in die sand en plastiekstukke."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Big Bay Beach House"Port shepstone was great. Everything you need is easily accessible."
"Ballito is ons vakansiebestemming vir die laaste paar jaar. Die strande word goed onderhou. Ons loop elke dag op die promenade en op die strande. Ons het dit nog altyd veilig gevind."