Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
"Baie skoon en alles is naby. Stand was verbasend skoon na die vreeslike reën. Toiletgeriewe was bo verwagting baie skoon."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Brevisbrook"It's a great place if you want a peace of mind or just for a field trip or business. There are a few restaurants near the area though, you would have to go to the mall to dine in other places."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Wensleydale Guest Lodge"Security upgrades required in Pietermaritzburg. "
"Alhoewel daar tye was sonder water het daar tenks gestaan vir mense en hulle het uit hul pad gegaan on Ballito is 'n ideale plek om te wees. Die skibootklub met visvang en dolfyn-uitstappies is 'n moet."
"Die strand was nie regtig beskikbaar nie, maar was te verstane a.g.v. die vloede wat daar was."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Villa 2200"Beach is clean and even though there is still some debris/tree branches left from the storms/floods, the beaches are clean."
"Pragtige plek. Sal beslis weer kom. Ons tyd was te kort. Ons het tot 'n seekoei en haar kalf een aand in die dorp aangetref. Dit was fantasties!"
"St Lucia self het baie agteruit gegaan. Baie winkels het toegemaak, en die krokodilplaas is verwaarloos en kort aandag. Dit was eintlik hartseer om dit te sien."
"Baie gerieflik en skoon. Naby aan groot sentrum. En verskeidenheid eetplekke om van te kies."
"Margate se strand self was toe vir swemmers, en die mense wat gewoonlik sit en goedere verkoop het baie afgeneem, dalk omdat ons buite seisoen daar was, maar Lucia strand was baie nice. Margate se eetplekke was van die beste. The Grove, Papa Rika en Mosambik was die beste."