Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 3953 reviews.
"Dit is baie bebos oorkant die straat van die huis en kothuis en dit maak mens effens onveilig voel."
Willard's Beach, Escape From Durban
The Manors 38"Willard's beach is baie mooi, maar verkies Clarke's bay vir kinders."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
17 Manzini Chalets"Beautiful, nature at it’s prettiest. Where else can you go and see hippo strolling down the Main Street in town? Awesome. "
Sunwich Port, Escape From Durban
Jacobs Cottage by the Ocean"Love the beach and the Orca restaurant, but if you want value for money go to Pitstop and support the old Oom that is dedicated and looks after your vehicle while you order the biggest burger on the South Coast."
Port Edward, Escape From Durban
Miramarcove 22"Clean small town with lovely beach with friendly people."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 7"Die dorpie het baie vervalle geraak en ons as Suid-Afrikaners voel dit is duur teenoor ander kusdorpe met nie veel om te doen."
Leisure Bay, Escape From Durban
Leisure Bay Self-catering"The beaches do not provide great parking and are not well signposted. "
Meer-en-See, Escape From Durban
The Crayzee Fish Guest House"Great place to be in when you visiting the north coast. "
"Margate het baie agteruit gegaan. Persoonlik het ek nie veilig gevoel om in die strate te loop nie."
"Very clean and lively place. Everything is so close and in walking distance."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 17"Some of roads, beach, ablution blocks are not up to scratch."
Zimbali Estate, Escape From Durban
13 Yellow Wood"Sekuriteitstelsels baie kompleks en verwarrend. Administrasie vir sekuriteit te veel! Sal nie maklik weer daar tuisgaan nie. "
"Pragtige vakansie bestemming en 'n lewendige dorp. Alle winkels is loopafstand en 'n baie lekker staproete op die promenade wat veilig is en baie netjies gehou word. Umhlanga is beslis vir my die dorp om te besoek aan die Noordkus van Kwazulu Natal."