Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4114 resensies.
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
3 Lagoon Getaways"Southbroom is klein dorpie so 10 min buite Margate. Rustige area vir ontpanning, perfek vir wegbreek uit die gejaag van die stad."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
Waves End Holiday Home"Baie lekker strand om ver te kan stap. Stil, baie rustige dorpie."
"You have the sea views while driving, as well as access to the beach, malls and beautiful restaurants."
"Ballito se strate en woongebiede baie skoon. Net jammer oor die honde op die strand wat daar hul ding doen en die eienaars tel dit nie op nie. Glad nie aangenaam nie."
"Umhlanga is en was nog altyd 'n vyf ster-vakansiebestemming. Parkering is egter 'n groot probleem, maar dit was 'n baie aangename vakansie."
"Small town, but a lot to do see and eat. People are kind and friendly. We never worried about the kids. It's a safe and clean place."
"Ballito is a excellent choice for anybody that loves the sun, surf and clean beaches. It is safe and it has all types of malls and shops where one can find anything that you might need."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Africa's Eden Guesthouse"Die mooiste geboue en sport-geriewe."
"Dit blyk dat Margate die afgelope tyd baie agteruit gegaan het. Daar is nie eers meer ordentlike eetplekke in Margate self nie. Gevestigde besighede het toegemaak. Besighede wat nou daar is word bedryf deur buitelanders en is meerderheid Spaza-tipe winkels."
"It is a great place for relaxation, see breeze is so amazing, and evening and morning walks along the beach as well."
"Heerlike stil deel, genoeg plekke waar kruideniersware beskikbaar is en naby aan 'n groot winkelsentrum."
"Baie skoon en netjiese vakansie dorpie. Baie om te doen en alles is naby aan mekaar."
"Daar is ongelukkig net te min om te doen as jy kinders het maar verder is die kos heerlik oral en die strande pragtig."
"Lekker somer-atmosfeer. Mooi strande, warm see en 'n absolute vakansiestad. Naby winkels en 'n puik "roadtrip" -area."
"Die dorp is mooi skoon en nie te veel slaggate in die strate nie. Toegang tot die strandmeer en staproetes kan aandag geniet, dit wil voorkom of daar net gekonsentreer word op die Groter St Luzia vleilandpark. "
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Ocean's Paradise Beach Cottage"Ons verkies stil plekkies en Port Shepstone is effe te bedrywig na ons sin."