Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Amber Moon"'n Heerlike wegbreek, lekker sentraal. Baie verkillende goed om te doen. Dam, berge, kunswinkeltjies, goeie restaurante en hoë gehalte gholfbane maak dit 'n ideale langnaweek bestemming!"
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Adato Guest House"Ek bly in sentraal Potchefstroom t.w.v. besigheid. Ek sien dit nie regtig as 'n toeristebestemming nie."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Loved it - something for everyone. "
Aerorand, Escape From Johannesburg
Revenir"Baie aangename plekkie, verbasend skoon en mense is vriendelik."
Mogwase, Escape From Johannesburg
Sharodin Bed and Breakfast"It was a great stay, really missed leaving the people behind on the day of departure. The assistant was great service as we were short of nothing."
Donkerhoek, Escape From Johannesburg
B&B Bydieboschies"Baie plekke om te sien en te doen in die omgewing."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Ry en gaan kyk die bos, dis baie mooi en die diere is hier by die motor. Volg die kaart en jy kan baie stop plekke kry vir 'n koue drinkding."
Waterkloof, Escape From Johannesburg
Vintage on Main"Pragtige gebied wat landelik is midde in die stad!"
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"Naby eetplekke soos Die Ou Pastorie en Black Horse is ‘n moet."
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Benlize Lodge"The Butchery has the best meat and the Foodzone has the most greatest buns and service."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Dinokeng het baie ontwikkelingsmoontlikhede. Dis 'n riem onder die hart om te weet daar is steeds mense wat die natuur wil bewaar. Dis net jammer van die openbare pad wat deurgaans verkeer deurlaat."
Erasmuskloof, Escape From Johannesburg
Cosy Cottage"Pragtige omgewing bo teen die berg, wonderlike uitsig en baie veilig."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Magalies Park"Baie lekker bestemming, maar daar moet regtig aandag aan die regmaak van teerpaaie gegee word."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Altyd 'n wonderlike omgewing vir 'n kort wegbreek. Baie om te sien en te doen in die omgewing."
Mogwase, Escape From Johannesburg
Sharodin Bed and Breakfast"The road between Sun City and Mogwase is too dark to travel at night as it is dangerous for people."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Daar was 'n vreeslike groot party by die dam deur die nag wat eers tot einde gekom het die volgende oggend 06:00. Die geraas het getrek tot by die huise in die kompleks en was enigste rede hoekom ek nie weer akkommodasie daar sal oorweeg nie. "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Murasie Guest Farm"Ons kuier baie graag in Bethlehem, want dis naby soveel plekke wat ons besoek."