Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Inn"Too hot, but a great place to visit, will sure come back for more."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Schoemanshof"We enjoyed watching the 2015 World Cup rugby semi-final at Mikes kitchen in Potch."
Oude Dorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Oudrift Riverside Lodge"Anderland is 'n besonderse trou venue! Enige bruidspaar se droom! "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Baie lekker en die moeite werd, wonderlike ervaring in en om die dorp, heerlike eetplekke en mooi winkels."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Parys met al sy antieke- en kunswinkels is 'n belewenis. Woensdae tot Sondae 2nm beste tye. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Baie oulike plek om te kuier en ontspan, baie lekker op die rivier gewees ook."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Petronella Guest House"Bethlehem kan meer bemark word aangesien dit net 36km vanaf Clarens is, en dit baie meer bekostigbaar is as in Clarens. Dit het sy eie bekoring met 'n pragtige natuurskoon. "
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Baie om te doen en ons het by De Vette Mossel een aand gaan eet en ek beveel enige iemand aan om daar te gaan eet. Dit is 'n belewenis en jy kan eet soveel soos jy wil."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cock & Bull"Lekker baie kwekerye en plekkies om te snuffel!"
Bailey’s Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
37 on Charles"Naby aan alles met lekker restaurante in die omgewing."
Akasia, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa de Ross"Netjies, groot winkelsentrum waar jy alles kan doen. Rustige omgewing, maar bietjie ver van besienswaardighede."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Ukarimu Guest House"Mooi, veilige area en naby alles wat nodig is vir reisigers."
Colbyn, Ontsnap Uit Johannesburg
3 @ Marion Guesthouse"Colbyn is 'n rustige voorstad wat lekker sentraal geleë is."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Shopping excellent and The Plum Tree was the best!"
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"I love the area, we go there often for a day over weekends."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Parys is werklik 'n belewenis, om slegs 150km vanaf JHB af te ry en hierdie dorpe te besoek op 'n naweek is definitief die moeite werd. Koffie winkels, antieke winkels van die boonste gehalte, lekke gees in die aande by die restuarante en die vriendlikste mense wat ek al teëgekom het. Parys en sy gasvreiheid sal ons definitief gou weer sien."