Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Cayail Bush Lodge"Als was vir ons gerieflik en pragtig!"
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Vredelus"Was nie lank genoeg in Bethlehem om als te sien nie, maar dit wat ek gesien het was goed."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Love the sounds of the lions in the very early hours, they are so well looked after, the area is clean, animals are healthy and so clean."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ons het die game drive vreeslik geniet."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Dankie aan die eienaars wat die ekstra myl stap vir hulle gaste."
Parys, Escape From Johannesburg
Parys Golf and Country Estate 2951"It's close to the N1 and it was easy to find the place."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Die baie slaggate maak dit baie moeilik om daar te ry. Vrydagaand in die reën met straatligte wat nie gewerk het nie was alles behalwe aangenaam."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Wagondrift Game Lodge & Spa"Dinokeng bly een van die beste, nabygelëe plekke om wild in hulle natuurlike habitat te sien. Ons sal beslis weer 'n draai maak!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Swak dorp met swak paaie, vuil, onversorg."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Het nooit geweet daar is so baie geskiedenis in die dorp nie. Sal gou weer daar 'n draai wil maak om al die besienswaardighede te besoek. Geniet die Afrikaans wat die hele dorp gebruik, selfs die kelners en vulstasie-operateurs."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Melkstal in Rustenburg is great; baie lekker kos en vriendelike personeel."
Parys, Escape From Johannesburg
Green Door Cottage - Venus Street"Baie lekker om 'n dag daar te spandeer."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Biekierus Selfsorg Akkommodasie"Eens 'n pragtige dorp het verval en kan oral gesien word Die paaie is ook in 'n haglike toestand."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Honey Lodge"Ontsteld oor 'n volunteering ranger wat op ons geskree het omdat ons nie op 'n self-drive roete was nie. Hy was baie ongeskik en het met geen respek met ons gepraat nie. Daar was wel klomp ander karre ook op die pad, daar was geen bord dat ons nie daar mag in nie. Daar was slegs 'n bord wat sê dat dit wel 'n self-drive roete is."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Our game drive was fabulous. We saw so many animals! Just loved the whole experience!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Lekker mense en vriendelik."