Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Dinokeng is lekker naby die stad vir 'n vinnige wegbreek."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Wagondrift Game Lodge & Spa"Die selfry-permit is regtig baie duur en kan toeriste ontmoedig om die park te besoek. Voorstel is 'n "wildcard" soos vir Sanparke."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cynthia's Country Stay"I love Hartbeespoort, there is a lot of nature."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Foreva Wild"We were not able to see the big five as expected. Like no elephants and we had traffic jam in the wild all wanted to view 2 lions. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Ons het die Dinokeng Wildreservaat baie geniet. Die kaart van die Dinokeng Wildreservaat is egter moeilik om te volg en 'n meer gebruikersvriendelike kaart kan help."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"The self-drive route is very well marked. Unfortunately not all of the big 5 are availble for viewing on the self drive route, and game drives are expensive."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Ons wil vir seker weer gaan, was op 'n Dinsdagaand daar, volgende keer gaan ons oor 'n naweek om al die mooi historiese plekkies te beleef, ons is mal daaroor."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Baie mooi natuur, maar die Groot 5 is baie skaars."
Parys, Escape From Johannesburg
Mirabel Guesthouse"Hou net in die hoofstraat! Die winkeltjies en eetplekke is bobaas. Beste venue vir perdeskoue is beslis die Afridome."
Parys, Escape From Johannesburg
Casa Cara Guest House"Parys se paaie is bietjie verwaarloos, die koffiewinkel en eetplekke was almal gasvry en ons het heerlik geëet."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sparrow Hawk Lodge"Hartbeespoort is a phenomenal place with much to offer and only a 45 minute drive out of Johannesburg."
Senekal, Escape From Johannesburg
Hendersons Lodge"Iemand sal 'n haas uit die hoed moet trek. Strate in die dorp is 'n riller."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Baie aktiwiteite vir families. Vergalen kaasplaas baie geniet."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Nikita Motel"Dis is een awesome omgewing met baie besienswaardighede."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Shelley's Guest House"Bethlehem is 'n baie mooi dorp. Jammer dis Covid, andersins kon ons museum toe gegaan het en bietjie meer inligting gekry het t.o.v. die besienswaardige geboue. 'n Seën is ook die mooi landskap van Clarens en Goldengate."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Hoofgrondpad kan dalk 'n bietjie aandag kry. Maar verder was dit uitstekend met die wild wat langs die pad geloop het."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Alhoewel daar baie bokke was wat ons gesien het, sou dit awesome wees om Groot 5 te sien. Hopelik volgende keer."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"50/50 - glo die probleme met die plante op die dam sal party toeriste nie te gelukkig maak nie."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Motte Gastehuis"Is naby Clarens, Fouriesburg en ander boereplaasdorpe geleë, net soos Betlehem 'n boereplaasdorp is."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Pecan Grove"Die dorpie is soos baie ander dorpies in ons pragtige land, verwaarloos. Strate is vol slaggate en word nie onderhou nie. Dit is baie jammer en benadeel beslis die besighede en toerisme."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
2 Owls Guesthouse"Pragtige plek, heerlike atmosfeer en baie om te doen."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Goeie dorp vir vriende wat bietjie wil kuier."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp"Stil rustige plek. Kan leeus hoor in die nag."