Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Siyaya Bush Lodge

"Dinokeng is lekker naby die stad vir 'n vinnige wegbreek."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Wagondrift Game Lodge & Spa

"Die selfry-permit is regtig baie duur en kan toeriste ontmoedig om die park te besoek. Voorstel is 'n "wildcard" soos vir Sanparke."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Cynthia's Country Stay

"I love Hartbeespoort, there is a lot of nature."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Foreva Wild

"We were not able to see the big five as expected. Like no elephants and we had traffic jam in the wild all wanted to view 2 lions. "

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Abendruhe Lodge

"Ons het die Dinokeng Wildreservaat baie geniet. Die kaart van die Dinokeng Wildreservaat is egter moeilik om te volg en 'n meer gebruikersvriendelike kaart kan help."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"The self-drive route is very well marked. Unfortunately not all of the big 5 are availble for viewing on the self drive route, and game drives are expensive."

Cullinan, Escape From Johannesburg

117 on Oak

"Ons wil vir seker weer gaan, was op 'n Dinsdagaand daar, volgende keer gaan ons oor 'n naweek om al die mooi historiese plekkies te beleef, ons is mal daaroor."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Baie mooi natuur, maar die Groot 5 is baie skaars."

Parys, Escape From Johannesburg

Mirabel Guesthouse

"Hou net in die hoofstraat! Die winkeltjies en eetplekke is bobaas. Beste venue vir perdeskoue is beslis die Afridome."

Parys, Escape From Johannesburg

Casa Cara Guest House

"Parys se paaie is bietjie verwaarloos, die koffiewinkel en eetplekke was almal gasvry en ons het heerlik geëet."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Sparrow Hawk Lodge

"Hartbeespoort is a phenomenal place with much to offer and only a 45 minute drive out of Johannesburg."

Senekal, Escape From Johannesburg

Hendersons Lodge

"Iemand sal 'n haas uit die hoed moet trek. Strate in die dorp is 'n riller."

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

Millstream Inn Guest House

"Baie aktiwiteite vir families. Vergalen kaasplaas baie geniet."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Nikita Motel

"Dis is een awesome omgewing met baie besienswaardighede."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

ThatchView

"Great place with lots and lots of activities."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Shelley's Guest House

"Bethlehem is 'n baie mooi dorp. Jammer dis Covid, andersins kon ons museum toe gegaan het en bietjie meer inligting gekry het t.o.v. die besienswaardige geboue. 'n Seën is ook die mooi landskap van Clarens en Goldengate."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Hoofgrondpad kan dalk 'n bietjie aandag kry. Maar verder was dit uitstekend met die wild wat langs die pad geloop het."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Alhoewel daar baie bokke was wat ons gesien het, sou dit awesome wees om Groot 5 te sien. Hopelik volgende keer."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

"50/50 - glo die probleme met die plante op die dam sal party toeriste nie te gelukkig maak nie."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

La Motte Gastehuis

"Is naby Clarens, Fouriesburg en ander boereplaasdorpe geleë, net soos Betlehem 'n boereplaasdorp is."

Frankfort, Escape From Johannesburg

Pecan Grove

"Die dorpie is soos baie ander dorpies in ons pragtige land, verwaarloos. Strate is vol slaggate en word nie onderhou nie. Dit is baie jammer en benadeel beslis die besighede en toerisme."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

2 Owls Guesthouse

"Pragtige plek, heerlike atmosfeer en baie om te doen."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Opstal Gasteplaas

"Goeie dorp vir vriende wat bietjie wil kuier."

Sasolburg, Escape From Johannesburg

Mignon's B&B

"Nice place, with opportunities."

Page
Page 68 - Showing 2011 to 2040

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers