Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Ons het glad nie tyd gehad om deur die wildreservaat te ry nie, ons was ook nie lus om 'n ekstra R200 vir selfry met ons eie voertuig te betaal nie. Het net bietjie kom rus. Miskien volgende keer."
Parys, Escape From Johannesburg
Casa Cara Resort"Eerste keer in jare wat ons weer daar kom. Nee dankie, dit het absoluut ontaard in 'n gekkeparadys. Glad nie meer die nostalgiese rustige dorpie wat dit was nie. Ons het nietemin heerlik geëet by verskeie restaurante."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
Rapid Dawn River Lodge"Vir my was die strate in die begin 'n kopseer maar later 'n breeze."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Waterside Rest Cottage"Lots of activities, we went to zoo and cable ride. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Beautiful, well kept and secure! Fantastic!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Hartbeespoort Country Hotel and Spa"Net so gerieflik naby aan Pretoria en Johannesburg om gou vir ’n naweek weg te kom."
Parys, Escape From Johannesburg
Gegund Gasteverblyf"Hulle moet net bietjie die plekke wat mens kan besoek update. Was by 3 plekke en alles was gesluit."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Happy Valley"Eerste besoek, maar definitief nie die laaste maal nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Baie mooi, maar sommige eienaars kom tog voor as ongeskik en geirriteerd. Sommige mense ry ook baie vinnig op die teerpad (baie vinniger as die 60km/h reel), wat belaglik vir my is. Anders as dit is die reservaat baie mooi na gekyk - die diere lyk gesond en die veld goed."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"It's a great place to go and has lots to offer."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Daar is baie goed wat gedoen kan word deur die dag."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Jabula Bush Camp"Ons sou graag meer wild wou sien, infrastruktuur is goed en staff goed opgelei, maar ons is van mening dat daar te min wild is vir die grootte van die reservaat."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Hartbeespoort Country Hotel and Spa"It was good travel place, we did enjoyed it."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"Uber is very scarce on that side, we struggled to explore other places in Hartbeespoort because we did not have our own transport."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Lekker om 'n plek so naby aan Pretoria te hê waar mens die Groot 5 kan sien."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Geluksfontein Game Farm"Naby my huis en is heerlik in die bosveld."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Bass Lake Country Lodge"It will also be nice with self-catering or self-service. Like most of us like to eat fish and chips."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Omgewing is mooi, maar stadsraad hou die strate nie in stand. Groot gate in die straat wat met baksteen opgevul word."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Lookout Safari Lodge"Baie netjiese reservaat. Was bietjie teleurgestel omdat jy vir elke dag moet betaal om self-drive deur die reservaat te doen en dan kan jy ook net sekere paaie ry. Kan die ander paaie net ry as jy 'n game drive boek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cynthia's Country Stay"A great place to be. Has refreshing sites and activities."