Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Six Second Avenue"Kan sien hoe die dorp agteruitgaan. Paaie is ongelooflik sleg. Drinkwater is 'n gesondheidsrisiko, tensy jy jou eie koop."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Chateau la Mer Exclusive Guesthouse"Daar is baie om te sien en te doen, ons gaan gereeld Hartbeespoort toe vir 'n wegbreek-naweek en sal enige tyd weer gaan."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Flutterby Guesthouse"Ongelukkig is Potch tans deurspek met slaggate en as 'n vegetariër het ek baie gesukkel om gepaste kos vir my te kry. Die mense is egter baie vriendelik, en die Universiteit, waar ek werksaam was, is goed onderhou en steeds 'n instansie van hoë gehalte."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Kihara Guest House"Pragtige dorp. Strate kort dringend aandag!"
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"It's a beautiful, quiet area. Lovely place for a holiday."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Petronella Guest House"Paaie in Bethlehem self is geskik vir 4x4. 'n Uitdaging wanneer jy nie 'n 4x4 het nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Baie netjies, skoon, uitstekende personeel, veilig, vriendelik, uitstekend geleë, pragtige natuur en wild. Sal beslis weer besoek."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"First visit in 6 years and I am afraid the state of the town, especially the roads, has deteriorated remarkably. Very sad after having lived in Potch for over 25 years. But then, I suppose it can be said of the majority of towns in the RSA."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Parys, sounds small and boring, but it is so much more. A lot to do and places to see. Great break from the busy city life."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Atelier Isabella"Baie besig met baie verkeer. Moet jou dag mooi beplan."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Benlize Lodge"So much to do if you so choose. Very sad to see all the Hyacinthe in the water that has taken over!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"We unfortunately didn't see any of the Big 5."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Benlize Lodge"Die gebied bied so 'n groot verskeidenheid van gewilde plekke en aktiwiteite vir oud en jonk!"
Bethlehem, Escape From Johannesburg
The Rooms"Besienswaardighede in die dorp het baie agteruit gegaan. Dit wat eens 'n pragtige dorpie was word ontsier met slegte paaie en parke is verwaarloos. Dit is baie jammer om die agteruitgang te aanskou."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kleinplaas Guest Farm"Clean and easy to travel to with many accommodations."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Die wilreservaat word goed bestuur. Baie gerieflik naby geleë vir 'n kort wegbreek. Verskeie puik akkommodasie in die reservaat. Oulike piekniekplekke en eetplekkies in die park. 'n Juweel van 'n plek!"
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Lekker naby aan Pretoria vir 'n vinnige wegbreek!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Rooibank"Went on a booked game drive and would recommend"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Het baie geniet. Lekker plekkies binne in reservaat om iets te gaan eet en drink."
Deneysville, Escape From Johannesburg
New Beginnings B&B"Lovely little sleepy town on the Vaal Dam. Great outing."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp"Daar is net te veel mense op een slag wat ry in die reservaat."
Villiers, Escape From Johannesburg
Slaap Hoekie"Rustige veilige dorpie en baie naby geleë aan die hoofweg."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp"Die padkaart was bietjie moeilik om te lees."