Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5369 reviews.
Frankfort, Escape From Johannesburg
Linkview Home"Perfekte stop vir 'n moeë reisiger om te herlaai na 'n lekker nagrus, boereontbyt en mooi omgewing. Well worth the stop."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Stilte, lekker wegbreek naby die natuur."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Die ontvangs by Tauhek was vriendelik en sonder probleme. Ons het gegaan met die wete dat die Groot 5 moeilik is om op te spoor en het dus die ander diere geniet, maar spesifiek die rustigheid en die stilte van die bos. Nie al die paaie/roetes en verblyf is op die Dinokengkaart aangedui nie. Dit is verwarrend vir besoekers."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Pragtige dorp, buiten vir die paaie wat uiters swak is. Vreeslik baie slaggate."
Mogwase, Escape From Johannesburg
The Two Wild Olives"Ons het te alle tye veilig gevoel. Mense was baie vriendelik."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Road Lodge Potchefstroom"Baie lekker dorp. Mense is baie vriendelik. Baie winkels en restaurante om van te kies. Ons het dit baie geniet. Sal weer graag eendag Potchefstroom wil besoek."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Roaring Sky Base Camp"Lyk of daar mooi plekke is om te gaan bly."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Daar is baie aktiwiteite om aan deel te neem. Ons het Mistic Monkeys besoek, 'n hoogtepunt vir seker."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"A few back roads need attention, but the freeway is a pleasure to drive on, R512 through to the N4, nice work. The town is pleasant and welcoming. Looking forward to visiting the area more often."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Klipspringerkloof Bush Camp - Klip Chalet"Baie goed geleë. Naby aan die stad, maar mens voel dit nie eers nie."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Ons hart sal altyd by RTB lê. Mense van RTB is net ander tipe mense. Altyd vriendelik en hou daarvan om te kuier."
Heilbron, Escape From Johannesburg
96 On Bree Guesthouse"Ons wou graag 'n heerlike ontbyt in Heilbron gaan eet, maar sekere plekke het eers 11h00 geopen, derhalwe na Frankfort gery vir 'n ete, wat heerlik was"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Vovo Telo, Stef's Table, dieretuin en Jasmyn is 'n moet vir enige besoeker."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Die omgewing is beautiful en die plekkies wat mens kan besoek hou baie verrassing in! Besoek gerus ook Some Place Nursery."
Villiers, Escape From Johannesburg
Slaap Hoekie"Ideale oornagdorpie baie nabygeleë aan die hoofweg. Stil, rustig en veilig."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Graceland Guesthouse"Sal dit beslis aanbeveel en weer besoek. Puik ervaring!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Green Meadows Apartments"Slaggate is nie lekker om deur te ry nie. Verder was dit 'n lekker plek met 'n lekker 'vibe' en oulike restaurante."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Die selfry-opsie wat hulle aanbied is 'n goeie idee. Ons het deurgery en verskeie bokke gesien, maar die Groot 5 ongelukkig nie."