Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets"It was great having a nature destination next door. The public road can be improved but that is under the jurisdiction of the local government. For a 4x4 vehicle, it was adequate and added some fun to the trip! And the best for last, Lynne is an awesome host, and will definitely return!"
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"It is a very cosy and great area with loads to do."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Rooibank"Baie naby aan Preroria. Verras oor die wild wat ons gesien het. Wil graag weer besoek in die nabye toekoms."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Potchefstroom se strate kort dringende herstel. Daar is byna nie pad sonder slaggate en plek-plek moet jy in aankomende verkeer verby die slaggate."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dit was my eerste besoek en ek gaan beslis weer terug!"
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Mahala View Lodge"Very beautiful with a typical bush environment, friendly helpful people."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Wens hulle wil by die hek vir mens 'n kaart gee van die uitleg van die park. Baie onduidelik van waar alles is."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
de Kleijne Kaap"Sal weer besoek moet aflê om die plek beter te leer ken."
Mogwase, Escape From Johannesburg
The Two Wild Olives"Dit is 'n goeie opsie indien jy buite die Pilansberg NP wil oorbly."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Of course, a big yes. Hartbeespoort is one of the beautiful holiday destinations, surrounded by the Magaliesburg mountains for hiking."
Parys, Escape From Johannesburg
Boom69 Self-catering"Pragtige dorpie, baie besige hoofstraat. Lekker naweekwegbreekbestemming."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Leloko937"It's a place to be, we loved everything about it."
Parys, Escape From Johannesburg
Casa Cara Resort"Ek kan sien hoekom so baie mense hul tyd in Parys deurbring."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Hornbill Lodge and Legends Restaurant"Daar is heelwat om te doen, maar niks langer as 'n naweek nie."
Reitz, Escape From Johannesburg
BassFeather Country Lodge"Reitz is 'n baie aangename dorpie, skoon en netjies."
Parys, Escape From Johannesburg
Dam 'n Devine"Parys is 'n lieflike dorpie met 'n klomp interessante plekkies om te ontdek met warm mense."
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Kleindorpie, maar daar is 'n paar dinge wat mens kan doen so dis lekker om daarheen te gaan vir ontspanning!"
Parys, Escape From Johannesburg
Gegund Gasteverblyf"Parys is 'n pragtige dorpie en bied baie vir besoekers, dit is net 'n jammerte dat die infrastruktuur in die dorp vervalle raak as gevolg van 'n hopelose stadsraad."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Great game lodge, but hard to spot the Big 5."
Parys, Escape From Johannesburg
Cottage @ 49"Baie nice dorp, met alles wat jy nodig het. Hoofstraat net erg besig met verkeer, veral vragmotors. (Wens vragmotors kon op 'n manier buite om die dorp gery het)."