Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

de Kleijne Kaap

"Dit is nie regtig 'n dorp waar 'n mens kan vakansie hou nie."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rambling Rapids

"Oulike winkeltjies, maar andersins nie veel om te doen vir kinders nie. Die kraanwater ruik ook sleg en kan nie net so gedrink word of selfs in die ketel gebruik word vir koffie nie. Dit was dieselfde terugvoer vanaf Spur op die dorp."

Elandshoek Rayton, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Boma Eenheid

"We drove out to a couple of museums that are close by and enjoyed a nice hike at the Windy Brow."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Highlander Trout Lodge

"It's a very busy area, but once you're off the main roads, it's fine."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Highlander Trout Lodge

"Oulike plek, werklik aangenaam gewees om dit te besoek."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Vulture Creek

"Hartebeespoort roads, some are very narrow and one will have to always be on the lookout."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Oppi Plaas

"Altyd 'n lekker wegbreek met baie oorde in die omgewing om van te kies. Jy hoef nie te ver ry vir boskamp-ervaring of lang vakansie met volle griewe nie. Dinokeng bied wye verskeidenheid vakansies vir elkeen."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Horizon Savannah Tented Camp and Chalets

"Verbeter onderhoud op paaie ten spyte van waarskuwing dat paaie sleg is. Dit maak nie paaie beter nie."

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

Bella Vista SA Boerperd Farm House

"Die ondergrondse besoek aan die myn was 'n hoogtepunt!"

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Elephant Waterhole

"A beautiful place that is very well-kept."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

"Beautiful place! Just bring your mosquito repellents!"

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Tata Farm Lodge

"Aangesien Dinokeng nie troeteldiervriendelik is nie, het ons baie min in Dinokeng rondgery."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Otters' Haunt

"Ons was nie juis in die dorp nie. Die winkels by die nuwe sentrum is pragtig."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

The Nest

"Pragtigste dorp met van die swakste paaie!"

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Dinokeng Wildreservaat is 'n pragtige plek om die natuur te geniet en 'n verskeidenheid van wilde diere te sien. Die reservaat is die enigste een in Gauteng wat die Groot Vyf huisves: leeu, luiperd, olifant, renoster en buffel. Dit is ook 'n tuiste vir ander spesies soos sebras, kameelperde, vlakvarke en verskeie voëls. Dit is egter nie altyd maklik om al die diere te sien nie. Die reservaat is baie groot en die diere beweeg vrylik rond. Hulle kan ook wegkruip agter bome of bosse, of net te ver wees om duidelik te sien. Dit hang ook af van die tyd van die dag, die seisoen en die weer. Sommige diere is meer aktief in die oggend of aand, terwyl ander verkies om in die skaduwee te bly as dit warm is. Maar dit beteken nie dat dit nie die moeite werd is om Dinokeng te besoek nie. Juis omdat die diere so natuurlik leef, is dit 'n wonderlike ervaring om hulle in hul eie habitat te sien. Dit gee 'n gevoel van respek en bewondering vir die natuur en sy skeppings. Dit is ook 'n geleentheid om meer te leer oor die diere se gedrag, gewoontes en uitdagings. En as jy gelukkig is, kan jy dalk 'n spesiale oomblik deel met een van hulle."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Katima Mountain View Lodge

"Hopefully main road into area will be completed."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

The Gallery

"Lekker studentelewe. Genoeg restaurante en kuierplekke."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Shelley's Guest House

"Baie slaggate, dorp nie baie skoon nie."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Crane Haven

"Die dorpie self bied nie baie vir kinders nie, maar daar is wel aktiwiteite en ander plekke in die omliggende areas."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Nyani Lodge

"Bush was thick with high grass resulting in poor sightings. Lots of invasive vegetation thoughout. Very poor birdlife while we were there. Not a duck or even coot on the river or dam. Very pricy to get in for a day visit at R80 per head plus a R250 permit fee. We were pensioners so paid R125 for the permit. Roads to the reserve were very badly rutted making the driving unpleasant."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Unfortunately, did not see any of the Big 5, but a peaceful bush experience."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

"Besoek gerus SA Mindmaze se Escape Rooms. Dit is hope pret vir jonk en oud!"

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Vulture Creek

"Die no 1 stop vir 'n behoorlike wegbreek."

Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg

Linkview Home

"Perfekte stop vir 'n moeë reisiger om te herlaai na 'n lekker nagrus, boereontbyt en mooi omgewing. Well worth the stop."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Millstream Inn Guest House

"Stilte, lekker wegbreek naby die natuur."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Die ontvangs by Tauhek was vriendelik en sonder probleme. Ons het gegaan met die wete dat die Groot 5 moeilik is om op te spoor en het dus die ander diere geniet, maar spesifiek die rustigheid en die stilte van die bos. Nie al die paaie/roetes en verblyf is op die Dinokengkaart aangedui nie. Dit is verwarrend vir besoekers."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang