Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5369 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Sal enige tyd weer teruggaan. Dit is 'n baie hulpvaardige en vriendelike gemeenskap."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"Geen Groot 5 gesien na 10 ure se ry in Dinokeng. Is teleurgesteld in die hoeveelheid wild."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Honey Lodge"Dinokeng is 'n lekker naby ontvlugting van die stad se liggies. Die bosveld is pragtig en selfs die park is baie netjies en skoon. Die self ry roetes is ook interessant, ek sal graag meer van die privaat paaie wou ry omrede daar so baie plekke is wat as privaat aangedui word, mens mis baie dele van die park omrede mens nie op die privaat paaie mag ry nie. Oor die algemeen dink ek Dinokeng is die ideale wegbreek vir stilte en rustigheid."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Meadows At Millstream"Baie mooi omgewing. Ietwat ver van toeriste atraksies."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Hendersons Lodge"I love its natural surroundings, such as beautiful trees and mountains, offering nothing but fresh air and also good people in that area."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Hartbees Dam is amazing so it's a place not to miss when in that area."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Ons was eens op 'n tyd self Parysenaars en dit voel altyd of ons by die huis is as ons daar is."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"Quaint little town, quite a bit to see, great golf course, but food prices are rather expensive."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos Lodge"Dit is 'n plek wat vir alle mense geleentheid bied om hulle belangstellings en begeertes uit te leef. Dit is vir die Gautengse stedeling en Noord-Wes inwoners baie gerieflik geleë vir korter of langer uitstappies."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Eendag as mens oud word kan mens aftree daar, baie mooi plek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Wat 'n wonderlike konsep. 'n Wildreservaat binne 2 uur van my voordeur af. Met keuses van verblyf en restaurante vir die wie nie selfsorg nie. Wild loop vrylik rond wat dit 'n wonderlike ondervinding maak. Paaie vir selfrywildbesigting is netjies uitgelê met interessante stilhouplekke. Ek sal enigetyd weer gaan en kan dit beslis aanbeveel."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Presidensie Guest Rooms"So 'n pragtige dorp, maar ongelukkig is daar drastiese agteruitgang van die paaie en sekere geboue in die midde dorp."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
117 on Oak"Ongelooflike dorpie, perfek vir ‘n bietjie blaaskans."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Sal die self-wildritte aanbeveel. Groot 5 is min en baie moeilik om te sien."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Lethula"So baie om te besigtig en te besoek binne kort afstande."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Ideaal vir 'n een dag-uitstappie. Selfs al besoek jy ook die myn."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Paaie kan gerus 'n bietjie wyer gemaak word. 'n Mens moet elke keer met jou voertuig in die veld in padgee as daar verkeer van voor af kom. Piekniekplekke is pragtig."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Dam 'n Devine"Cute little main road with stores. We didn't do much else. It seems that most of the attractions are adventurous outings and shopping."
Heilbron, Ontsnap Uit Johannesburg
96 On Bree Guesthouse"Die dorp self gaan baie agteruit, soos maar met die res van die kleiner dorpe in SA. Plase rondom Heilbron is pragtig en daar is vooruitgang."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Very good, especially being so close to the city."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Gaan besoek gerus die kerk en kyk na die standbeelde en versteende hout."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Great travel destination and no need to drive all the way to Mabalingwe."