Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Petronella Guest House

"An upgrade on their road maintenance is needed. Otherwise it is a great town."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Teleurgesteld in die veskeidenheid wild wat ons kon sien met ons ritte Vrydagmiddag, Saterdagoggend en middag en Sondagoggend - Volop zebra en blouwildebeeste. Reservaat ook buitensporig duur in vergelyking met ander wildreservate in RSA tov permit per dag en betaling per persoon en voertuig."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Hartbeespoortdam Lodge

"Beautiful area, enjoyed hiking and spa treatment."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Mooiplasie Bush Camp

"So close to home and yet it feels as though one is miles away in the middle of the bush. It's my favourite weekend break destination."

Parys, Escape From Johannesburg

La Belle Guesthouse Parys

"Net baie jammer oor die beurtkrag en dan gepaardgaande waterprobleme. Parys kan 'n juweel van 'n naweek-wegbreekbestemming wees, maar dis duidelik dat die plaaslike munisipaliteit nie genoeg doen om dit tot sy reg te laat kom nie."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Lethula

"Baie mooi area om te besoek."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

ATKV Buffelspoort

"Lovely place with plenty of additional family activities."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Berlin

"Die paaie is vol slag gate en regtig nie 'n plesier nie. Maar die mense was vriendelik en alles binne vinnige bereik."

Venterskroon, Escape From Johannesburg

Knopberg

"Een van my gunstelingplekke."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"You have to go for a guided hike. It was unbelievably awesome. My husband and I loved it. We will definitely do it again."

Vanderbijlpark S. W. 5, Escape From Johannesburg

Huis Afrika

"Ek hou nie van Vanderbijlpark nie as gevolg van die besoedeling."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Villa Paradiso Country Manor

"Hartebeespoort is beautiful place. We'll still return there at another venue."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

Rustenburg Palm Lodge

"Good place to be with more entertainment places."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Owl Spot

"Dinokeng is amazing. The self-drive roads are really well maintained. As long as you don’t spend your time “chasing the big five” only, you will be amazed at what the bush has to offer."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Baie wild gesien! Paaie is soms maar sleg, maar het baie lekker ontspan daar!"

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Maroela Treetop Lodge

"Die diere in die reservaat is maar skaars, moenie die Kruger verwag as jy daar inry nie, maar die bos is mooi, glo met game drives sal meer gesien word."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

The Bostokelos Guest House and Spa

"Het in die negentigjare met Reef Steamers se vintage stoomtrein gereis vanaf Johannesburg-stasie na Potchdam, toe die trein daar arriveer was braaivure gereed vir passasiers om hul eie vleis te braai, hulle moes eie opvoustoele saamneem en eetgerei, na twee ure het die trein terug vetrek na Johannesburg. Stoomtreinrook, braaivuurrook en die gefluit van die trein, roet in die hare kop by die venster uit met wind in die gesig, die golwende mielielande en huilende Wilgebome by die stroompie water in die wind, dit alles is harmonieus, wat meer wil stadskind hê. Dit voel of die trein moet stop by die padkruising sodat President Paulus Kruger te perd die spoorlyn kan oorsteek. Ek het ook ongeveer drie jaar gelede Aardklop bygewoon vir dag en aand vertoningbedsprekings, het oornag by vriende in Parys. Dit was klassieke vertonings, sal altyd Aardklop aanbeveel. Potch is definitief 'n studente- en landbougemeenskap."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Leopard Lodge

"Lekker om net rond te ry en die plekke in die omgewing te besoek."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Wagondrift Game Lodge & Spa

"Baie naby aan Pretoria en Johannesburg."

Parys, Escape From Johannesburg

La Belle Guesthouse Parys

"A perfect little town with so much creative and beautiful places to see."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Game drive was an awesome experience, as well as the nearby Mystic Monkeys Zoo and Wildlife Sanctuary, a must see."

Parys, Escape From Johannesburg

Parys Golf and Country Estate 2951

"Die dorp is baie rustige, heelwat om te doen, as jy genoeg ondersoek in stel. "

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Pumleni Guesthouse

"Baie lekker plek met baie markies en heerlike restaurante."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Baie van die wild is op privaat lodges wat nie self drive toelaat nie (die lodges is dan nie omheining nie - bv Mongena). Olifante en leeus was in hierdie kamp vir die naweek en slegs die besoekers aan hierdie lodge het hierdie diere gesien. Self wildrit is effens duur - waarvoor gaan hierdie kostes? "

Page
Page 86 - Showing 2551 to 2580

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers