Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Senekal, Escape From Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Gaan besoek gerus die kerk en kyk na die standbeelde en versteende hout."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Great travel destination and no need to drive all the way to Mabalingwe."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The Feather Hill Boutique Hotel"Great town with some new and unexpected things to do."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Hartbeespoort het beslis genoeg om jonk en oud besig te hou. Die gunsteling was Cameleon Village met die Leeu Park, winkeltjies en verskeie restaurante. Die verkopers by die dam wal kan bietjie lastig wees maar dis die moeite werd om daar om te ry. Vir die boekwurms is daar 'n goedkoop boekwinkel by Damdoryn Junction wat ook Langspeel Plate en Xbox/PS speletjies teen spot goedkoop pryse verkoop."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Rustige en pragtige omgewing."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Baie natuurlewe en baie voëls. Baie spesiaal."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Die olifante was 'n ongelooflike ervaring by die "Elephant and Monkey Sanctuary." Harties Boat Cruises is 'n ramp met bote wat oorlaai is ten opsigte van COVID-regulasies. Jy kan nie kanseleer nie en hulle betaal ook nie jou geld terug nie."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Die Hartebeespoortdam-pad is baie lelik, ek sal dit nie aanbeveel dat daardie pad gery word nie."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
Be My Guest Hotel and Conference"Great place to get out of the busy cities, nice and accommodating."
Parys, Escape From Johannesburg
Gegund Gasteverblyf"Dorpie lyk sleg en verwaarloos. Winkeltjies is nog steeds mooi en lekker om deur te loop."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Hartbeespoort Country Hotel and Spa"Baie plekke om te besoek."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Ongelukkig was meeste plekke toe op Maandag en Dinsdag, maar steeds 'n rustige plek vir 'n wegbreek."
Standerton, Escape From Johannesburg
Q's Boutique Stay"Riool 'n probleem, paaie glad nie in goeie toestand nie. Sommige dele nie baie skoon nie - rommel."
Vanderbijlpark S. W. 5, Escape From Johannesburg
4B on Delius"Die paaie is baie deurmekaar met "potholes" elke paar meter. Defnitief nie die veiligste paaie vir as jy in die aand bestuur nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Hulle kan gerus die paaie en slaggate regmaak. Besoedelde water 'n bekommernis."
Parys, Escape From Johannesburg
Die Suidwester Gastehuis"Hulle pryse op verblyf ens. is baie duur. Hulle brag met hul vreeslike mooi dorp, maar van die paaie is so vol slaggate, dat mens nie daar kan ry nie. Moet sê ek kon sien hul het begin regmaak aan die paaie in die dorp. Daar is maar nog baie aandag nodig. En hul padtekens is baie verwarrend, weggesteek of afgebreek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Kan dalk net aanduidings gee waar van die skaarser wildspesies te vinde is."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Croche Guest Lodge"Pragtige dorp maar die slaggate is werklik 'n seer oog."
Parys, Escape From Johannesburg
Parys Golf and Country Estate 2951"A weekend is too short, need at least 3 nights in Parys."
Parys, Escape From Johannesburg
Abelia Guest Rooms"For art lovers and antique hunters, Parys is a beautiful destination for a quick get away from the city."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"I was born here so it was a trip down memory lane. My kids loved it - some museums were closed due to COVID, but there was enough to keep us busy for a morning."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Besoek gerus die Parys Golf Estate en restaurant."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Vredelus"Die paaie is in ’n haglike toestand in die woongebiede. Verder is Bethlehem 'n geskiedkundige dorp met baie om te doen in die omgewing."
Parys, Escape From Johannesburg
Six Second Avenue"Apart from some of the roads having quite large potholes, the town itself is very beautiful, everyone must have a meal at O Restaurant. Best food ever. Townspeople are really friendly."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Cullinan is great except that (almost) everything closes down Monday - Thursday."