Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Dit raak bietjie duur saam met die parkfooie, jou verblyf en die wildritte."

Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg

Bloekomsrus

"Senekal is nie die regte bestemming vir jou as jy heeltyd besig wil bly nie. Dit is ‘n rustige dorpie waar mens net kan gaan ontspan en vergeet van die besige stadslewe. Ek sal defnitief weer daarheen gaan!"

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Het die hele reservaat plat gery en nie een van die Groot Vyf gesien nie - baie ander wild. Dit was al wat teleurstellend was, maar nog steeds die moeite werd."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Kohandè Glamping

"Peaceful and lots of cuckoos at this time of year!"

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Sugarbush Hill Country Cottages

"Dis die enigste plek waar ek in die toekoms binne 200 km van Johannesburg af vir 'n naweek of langer sal gaan rus. Ek het reeds vir komende Desember 2020 weer bespreek."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Danes on Vaal

"What a lovely town, very beautiful and lots of restaurants and coffee shops to visit. I highly recommend O's Restaurant, we had a lovely anniversary dinner outside on the river the setting is stunning."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Heerlike eet- en kuierplekke. Interessante winkels."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Brown's Cabin and Cottages

"Ek het Van Gaalen-kaasplaas besoek, asook Cradle Health Spa en was Sondag by die vlooimark naby Harties. Al hierdie plekkies was nie ver van mekaar af nie en baie lekker. Ek kan definitief al die plekkies aanbeveel."

Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

"If you need peace and quietness, Ekukhuleni is a place to be plus the prices are very reasonable."

Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

"Hekpoort is situated in the middle between Magaliesburg and Cradle of Humankind, thus a lot of sightseeing is guaranteed with a lot of driving around."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Cottage 1 @ African Olive Country Estate

"Staan nie 'n tree terug vir Dullstroom, Clarens en andere nie. Puik, vriendelike "ons mense" mense."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Khayamanzi Guesthouse

"It's a beautiful travel destination."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Maroela Treetop Lodge

"Lekker om die wild te beleef in hul natuurlike habitat."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"It was very different compared to where we have been before, but it was really lovely. The roads are in good condition which made the routes great. Enjoyed the experience and time spent there."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Green Meadows Apartments

"By die Bult is dit mooi, maar die res van die dorp is baie verwaarloos. Ek is baie jammer daaroor. Ek het daar groot geword en studeer. Dit lyk nou sleg - veral in die middedorp."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Elephant Waterhole

"Dit was ons eerste besoek en hopelik nie die laaste nie!"

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Otters' Haunt

"Parys is 'n pragtige plekkie en baie om te besigtig en te geniet. Daar is baie mooi en gerieflike verblyf beskikbaar, soos die Le Grand Chateau, Mistique Waters en natuurlik Stonehenge."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Hidden Grace Self-catering Unit

"Lekker naweek-wegbreek met aangename restaurante."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Bushveld Manor

"Baie om te doen, lekker eetplekke, baie om te gaan sien! Maak gerus 'n naweek daaruit."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Rustenburg Inn

"Thanks for the lovely hospitality!"

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Moeite werd! As dit ooit moeite is!"

Blad
Blad 91 - Wys 2701 tot 2730

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang