Geverifieerde Resensie

Escarpment

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.

Dullstroom, Platorand

Cinzaco

"Die dorpie het heelwat eet- en kuierplekke en ons het net paar besoek, as jy net wil rustig wees en ontspan, spandeer paar dae daar, dit sal weer jou batterye laai en verfris laat voel. Ons was nogal verbaas om die billike pryse by al die eetplekke te sien, al was ons naby aan Kersfees en gedurende die vakansietyd daar, ons is baie dankbaar daaroor."

Dullstroom, Platorand

Fox Hill Guest House

"Baie lekker restaurante en interessante winkeltjies."

Dullstroom, Platorand

Cinzaco

"'n Klein dorpie wat almal net moet besoek! "

Platorand

Ithaba Falls Guest Farm

"Baie mooi natuurskoon, maar nie veel om te doen nie."

Dullstroom, Platorand

Muddlers Minnow

"Dullstroom is a very nice place. I'm looking forward to visit again."

Dullstroom, Platorand

Kliphuisjes

"Mayfly 'n moet-daar-eet-restaurant."

Dullstroom, Platorand

Cinzaco

"Vir 'n baie klein plekkie, bied Dullstroom ongelooflik baie aan die besoeker met 'n groot verskeidenheid vir almal om te geniet en te ontspan."

Dullstroom, Platorand

Galashiels

"Dis 'n tipiese klein plattelandse dorpie. Hier is baie eetplekke en die Birds of Prey sanctuary is 'n moet."

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Gee aandag aan swaar vragmotors wat gereeld deur die hoofstraat ry. "

Dullstroom, Platorand

Olive Bumble

"Wees versigtig om nie vas te val in die hoofstraat-manie nie. Daar's wonderlike restaurante en oulike dinge om te aanskou net af van die hoofstraat af. "

Waterval-Onder, Platorand

Wayside Lodge

"Daar is nie veel vir toeriste nie. Dis die ideale plek vir sommer net wegbreek en natuurlik genoeg ruimte vir byeenkomste. Die omgewing is pragtig en baie rustig. Mense wat wil besig wees gaan dit nie geniet nie. Dis 'n plek vir ontspanning en net mens wees."

Dullstroom, Platorand

Stay @ 67

"Ek is absoluut mal oor Dullstroom."

Dullstroom, Platorand

Delagoa Dullstroom Cottage

"Ons moes vroeër die jaar ons wegbreek kanselleer omdat Dullstroom nie water gehad het nie en was baie gelukkig om tog nog in die jaar Dullstroom te kon besoek. Dis 'n baie klein dorpie met goeie kunsgalerye vir dié wat van kuns hou. Daar is nie te veel attraksies nie en dis baie spesifiek soos bv. of kuns of hengel. Ons wou wel die Parkrun gaan doen het by Dullstroom se dam. Let wel die pad na die dam is nogal sleg, kort afstand, maar gewone karre kry maar seer. Dullstroom se restaurante is nogal lekker. So 'n kuier in Dullstroom is beslis 'n eet en kuier naweek. Mayfly het baie lekker burgers en pizzas en is glad nie sleg geprys nie. Dit was eintlik meer billik as die gemiddelde restaurante in Pretoria. Ons het ook by Pickles and Things gaan eet, maar hier is die pryse so bietjie hoër. Die lamspastei was besonders, maar mens betaal wel so bietjie meer om hier te eet. Die restaurant het wel nogal 'n lekker gevoel in die aande. Die dorpie raak maar verlate en stil in die aande en is wel lekker bedrywig deur die dag. "

Dullstroom, Platorand

Olive Bumble

"Dullstroom is a very interesting little town. You definitely realise right away that you aren't in the big city anymore. People are very friendly, there is a wide variety of little shops to browse, plenty of restaurants, and loads of outdoor activities like visiting the Birds of Prey Rehabilitation Center or going for a hike. "

Dullstroom, Platorand

Woud Blokhuis

"Dullstroom is 'n oulike dorpie met oulike winkels en lekker eetplekke. "

Dullstroom, Platorand

Mahanaim

"Pragtige, rustige dorp wat netjies en skoon is. "

Dullstroom, Platorand

Stay @ 67

"Pragtige dorp!"

Lydenburg, Platorand

Impangele Inn

"Paaie baie swak."

Waterval Boven, Platorand

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Baie mooi omgewing, maar dorpie is baie klein en daar is nie baie opsies as dit by uiteet kom nie. "

Dullstroom, Platorand

Galashiels

"We just love the shops and wandering around the town. Mrs Simpsons for a meal is a real treat and definitely worth a visit."

Dullstroom, Platorand

Jock's Cottages

"Wonderful quaint town. Amazing restaurants!"

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Buitelandse dorpie reg in die middel van Suid-Afrika! "

Dullstroom, Platorand

712 @ Rest Luxury Suite

"The street vendors and car guards bothered us. Our take-away from the restaurant was demanded and cash for watching our car was asked for, even though we walked into town from our accommodation. Upon arriving late Friday night, we followed the music into The Poacher Pub & Restaurant where pizza was still served at 21:30. This place had a great vibe and all the latest Afrikaans hits. We enjoyed exploring the shops and quaint restaurants. Pop in to the boarder collie rescue centre near Mrs Simpsons. Here you'll find a sweet lady and most likely one of her collies on the porch. There are second hand books and some interesting artefacts from Dullstroom and surrounds. Be sure not to judge a restaurant by its cover. Walk through to the back of the Old Transvaal Inn, it has a homely look and feel with a friendly hostess. We watched rugby at the Old Transvaal Inn and had springbok pie, which was R90 for a hearty portion and to die for! When the Bokke did not play well, the hostess offered Springbokkies (the liqueur), needless to say we had good fun. "

Dullstroom, Platorand

Old Transvaal Inn

"Enjoyed this little town."

Dullstroom, Platorand

712 @ Rest Luxury Suite

"Netjiese en skoon dorpie met lekker restaurante en ‘n rustige atmosfeer!"

Dullstroom, Platorand

Muddlers Minnow

"Die dorpie moet eerlikwaar hul straatnaambordjies op sit. Ons kon nie die pad kry waar ons moes afdraai nie a.g.v. die name wat nie daar was nie. Die eienaars van Muddlers Minnow moes ons fisies kom haal in die dorp. Beter selfoonsein is ook belangrik. My selfoon het geen sein gehad in die dorp nie en ek kon glad nie iemand bel om te sê ek was verlore nie."

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"Die paaie in Lydenburg is baie sleg (slaggate) en die dorp is vervalle. Dit is egter 'n lekker dorpie om te oornag op pad Sabie of Graskop toe. "

Waterval Boven, Platorand

Luilekker Guest House

"Pragtig, tolhek is net belaglik duur."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang