Verified Reviews
Escarpment
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escarpment
Rated 4.4 out of 5 based on 950 reviews.
"Baie mooi dorp met vriendelike mense. Die uitsig oor Dullstroom en die lekker winkels sal maak dat enige mens daar wil bly."
"It's a overnight stay jewel but their roads are terrible of potholes and a truck drive through which is the cause most probably. "
"Krugerhof is mooi opgepas en heel insiggewend, maar die res van die dorpie het min gebied."
"Daar is nie regtig vermaak vir kinders nie. Ideale plek vir naweekwegbreek vir 'n paartjie."
"Ek is 'n vlieghengelaar en besoek Dullstroom ten minste twee keer per jaar, meestal by Millstream en Dunkeld, maar ook by ander vlieghengel oorde via Holiday Club."
"Interessante plek met die oulikste restaurante en redelik naby ander toeriste aantreklikhede."
"Very impressed, although small, the amount of various attractions available to the tourist. An overnight must if passing through. "
"Dullstroom is a great stop over or perhaps a mountain getaway. The towns restaurants and boutiques cater a tad too much for the yuppie sort."
"Omgewing is baie mooi - 'n fees vir die siel. Besigheid se eienaars passievol en vriendelik. "
"Net Lydenburg omgewing tot Belfast is pad baie baie sleg met vol gate. Dit kan enige mense se karre skade aandoen en dit is so duur om reg te maak. Hoop die vol gate pad word binnekort regmaak. "
"Baie van die restaurante het vroeg toegemaak op oukersaand, dit sou lekker gewees het as daar meer plekke was wat langer oop gebly het om dalk 'n drankie te kon geniet. "
"Die dorp het nou minder interessante aktiwiteite en winkels as toe on laas daar was, maar die kort afstand van Pretoria maak dit steeds aantreklik vir 'n naweek wegbreek. "
"Interessante dorpie met baie lekker eet- en drinkplekke. Die restaurant, Mrs Simpson's, was die hoogtepunt van ons besoek aan die dorpie."
"Lekker wegbreek van die stad se gejaag, almal vriendelik, lekker winkeltjies en baie rustig!"
"Vanuit Lydenburg is het redelijk eenvoudig om alle hoogtepunten te bereiken, zoals de drie rondavels en diverse watervallen."