Verified Reviews
Escarpment
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escarpment
Rated 4.4 out of 5 based on 950 reviews.
"Baie interessante dorp en geskiedkundige plekke om te besoek. Ook baie interessant is Birds of Prey met besoeke en vlieg-demonstrasie."
"We should rather have walked around more to see more, there is quite a bit to do. I would say 3 solid days would allow you to experience Dullstroom properly unless you are trout fishing or something like that. It felt like Cullinan on steroids, so it would be a preferred destination in future."
"Die dorp self het my nie beïndruk nie, maar net buite en voor die dorp is dit pragtige grasvelde, berge en damme vir hengel."
"Gaan gerus as jy lus is vir vars lug en bietjie verken, heerlike restaurante oral waar jy kyk!"
"Please, please make it more wheelchair friendly. Access to shops and some restaurants is a struggle."
"Baie lekker, rustige area. Die munisipale paaie was baie sleg, met verskriklike slaggate."
"Jammer dorp se paaie word nie onderhou nie en drinkwater nie veilig nie, maar ligging tussen berge baie mooi"
"Ons is baie mal oor Dullstroom. Mens voel elke keer tuis wat jy in dorp inry. Baie vriendelike mense in winkels, asook uitstekende diens by al die restaurante waar ons al geëet het."
"Daar is nie te veel in die area om te doen nie, maar wie wil ook verder gaan as net om te ontspan en nie na 'n horlosie te kyk nie."
"Dullstroom is a great destination for weekend (or longer) getaways. Within travel distance from Pretoria. Great for families or couples looking to get away from the city to a more tranquil environment. Lots of outdoor activities."
"Town was surprisingly very quiet, especially as it was a Friday. Had a very good meal at the Coachman Restaurant with live music."
"Die doel van my besoek was om te sien waar my voorsate gebly, opgegroei, getrou en gedoop ens. was. Glad nie gekonsentreer op toeristeplekke nie."
"Langs die rivier is dit lekker en mooi, maar niks anders nie. Sal van gehou het as daar voetslaanpaaie is, maar al die plekke het dit nie. Persoonlik bietjie te oop vir my."
"Baie duur! Dit behoort meer bekostigbaar te wees vir ons as landsburgers. Daar word merendeels gefokus op oorsese toeriste. Karoppassers is onsettend lastig."
"Although we only stayed 1 night, it is a perfect base for the Panorama Route."
"Still a favourite destination with lots of interesting activities and restaurants."