Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7953 reviews.
"Baie mooi memories van Clarens saam met vriende en familie. Kos ens. ens. uit die boonste rakke!"
""Out of this world" Pragtige dorp, mooiste ligging. Veilig en skoon. Kan nie wag om terug te gaan nie."
"Clarens is nog 'n oulike plek - lekker restaurante, paar oulike winkels. Ongelukkig is daar heelwat vlooimarkte of kitswinkels van laer gehalte ook. Ek bemerk ook dat baie winkel-assistente en kelners uiters onvriendelik is. Hier en daar 'n gawe persoon. Ek is bevrees dat dit lyk asof Clarens, net soos baie van ons mooi dorpies, stadig agteruitgaan. Wens die regte bestuur kan betyds ingryp."
"Die dorp se mense is werklik so gasvry! Ons het alles net positief ervaar gedurende die tennistoernooi. Alle sportgronde by skole en ander plekke was uitstekend! Ons kom weer kuier Bethlehem."
"Bloemfontein is altyd ons nommer een stad om na te reis vanaf die platteland."
"Oulikste dorpie met soveel om te doen! Parys sal altyd 'n go-to-bestemming vir ons wees!"
"Lieflike dorpie, heerlike kos om van te kies by verskeie restaurante en hope besienswaardighede."
"Oofnagverblyf is veels te min om reg te laat geskied aan die pragtige dorpie en omgewing. Ons gaan beslis terug!"
"My fourth visit in 7 years - just cant get enough of the area and people. Such a wonderful place."
Northern Free State, Free State
Puruma Pride Lion Park"Mooi ligging met interessante toeristebestemming. Nie te ver van Parys af nie en kan lekker van winkel tot winkel loop. Baie lekker en interessante restaurante ook om van te kies."
"Ontsnapping van die gejaag, rus vir die siel! Genieting van ouwêrelde gasvryheid."