Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Parys, Free State

Six Second Avenue

"My gradering van Parys is gedoen op grond van oornagbestemming, nie as toeris nie. Paaie is vol slaggate, stopstrate is bietjie onduidelik."

Parys, Free State

Dam 'n Devine

"Die dorp het baie uitgebrei met interessante winkels en restaurante. Probeer Koepel slaghuis vir vleis- en deliprodukte."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Ons is mal oor Clarens. Gaan baie gereeld!"

Winburg, Free State

Boschrand Lodge

"Tipiese Vrystaatse kleindorpie, verval. Boschrand egter ’n verrassing."

Clarens, Free State

Willow Villas

"Clarens is en bly een van die mooiste dorpies in Suid-Afrika."

Parys, Free State

Rotary Place

"Altyd lekker en interessante winkeltjies. Sal beslis weer gaan!"

Clarens, Free State

La Bri

"In vergelyking met vorige kuiers daar kon mens die nadraai van Covid sien deurdat sommige besighede dit ongelukkig nie kon maak nie. Daar is egter baie tekens van oplewing deur middel van nuwe boupersele ens. Die omgewing rondom Clarens bv Golden Gate is 'n fees na die reën in die Vrystaat."

Free State

Out of Africa on Vaal

"Daar is baie plekke om te besoek en ons was al by baie. Geniet die Vrystaat baie!"

Clarens, Free State

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"Clarens het maar net ’n bekoring wat jou altyd laat teruggaan."

Fouriesburg, Free State

Goedgeleë

"Was aangenaam verras met die hoeveelheid restaurante en akkommodasie beskikbaar in Fouriesburg. Dis ook 'n lekker basis om die omliggende gebiede te verken."

Clarens, Free State

Old Mill Drift Guest Farm

"Clarens het so biejie van sy sjarme verloor. Daar is 'n paar plekke wat toe gemaak het. Van die winkels het werklik mooi en oorspronklike goed. Dit is 'n lekker feestelike omgewing."

Clarens, Free State

Odendaal’s Ridge

"Beautiful town with so much to do. You need at least a week and a half to experience the beauty, wonders and the art route experience. Wonderful restaurants too, family friendly and full of fun"

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Fantastiese mooi wêreld met sy mooi berge en natuurskoon."

Parys, Free State

Schilbach House

"Ek is mal oor Parys, was al 'n hele paar keer daar maar was hierdie keer geskok oor die toestand van die strate en ook hoe sleg dit lyk by die rivier en bruggie, dis baie hartseer."

Kroonstad, Free State

Helena's Guesthouse

"Die paaie is baie sleg, skrikwekkend!"

Bloemfontein, Free State

Villa Vredenrust

"Suburbs well signposted. Yet the town has an overall feel of neglect and infrastructure is not maintained. Buildings and monuments neglected. Inner city not safe and gives the feeling of a third world city. Dirty, unsafe and generally neglected. Once a beautiful city, now a hovel."

Bloemfontein, Free State

Blue Crane Guest House

"Die stad is vuil en morsig."

Clarens, Free State

Die Blou Huis

"Dit bly 'n asemrowende bestemming. Nie net is dit in 'n pragtige deel van ons land geleë nie, maar daar word baie interessante doendinge aangebied wat in almal se smaak sal voorsien."

Philippolis, Free State

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Tyd het stil gaan staan in die dorpie. Wens ek kon daar gaan woon."

Clarens, Free State

Villa 176 @ Clarens

"Lyk of die skoonheid van die dorp so bietjie agteruit gegaan het, maar seker verstaanbaar met die pandemie op hande."

Clarens, Free State

Arundel Studios

"Clarens, waar om te begin, ek kan nie wag om terug te gaan nie, definitief een van my gunstelinge in SA!"

Parys, Free State

Devondale Guesthouse & Spa

"Pragtige plek, met oulike winkeltjies en eetplekke."

Reitz, Free State

Ta Daa

"Pragtige landelike omgewing! Lekker restaurante!"

Parys, Free State

The Dell

"Great town, quirky shops and restaurants."

Philippolis, Free State

Kanon Guest House

"Philippolis is 'n pragtige dorp, maar vrek vuil - hul moet drasties kyk na vullis-verwydering in en om die dorpie. Die monument van Adam Kok is onveilig en word nie in stand gehou nie. Ons het 'n baie slegte ongeluk by die monument gehad as gevolg van geen relings en instandhouding van die paadjie."

Bloemfontein, Free State

Recato Gastehuis

"Het ongelukkig nie baie tyd daar spandeer nie. Groot verskeidenheid eetplekke."

Clarens, Free State

Gypsy Guest House Clarens

"Ons is mal oor Clarens dis so 'n aangename dorpie met restaurante uit die boonste rakke."

Parys, Free State

Otters' Haunt

"Altyd lekker om in Parys te kuier en die talle klein kuns- en antieke winkels te besoek."

Clarens, Free State

Gypsy Guest House Clarens

"Lieflike plek om vir 'n naweek weg te breek en te rus."

Page
Page 134 - Showing 3991 to 4020
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers