Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Bloemfontein, Vrystaat

Elior Guest House

"Sentraal geleë om meeste roetes."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"A wonderful, restful destination."

Parys, Vrystaat

Mistique Waters

"Hulle kan gerus die paaie en slaggate regmaak. Besoedelde water 'n bekommernis."

Parys, Vrystaat

Die Suidwester Gastehuis

"Hulle pryse op verblyf ens. is baie duur. Hulle brag met hul vreeslike mooi dorp, maar van die paaie is so vol slaggate, dat mens nie daar kan ry nie. Moet sê ek kon sien hul het begin regmaak aan die paaie in die dorp. Daar is maar nog baie aandag nodig. En hul padtekens is baie verwarrend, weggesteek of afgebreek."

Philippolis, Vrystaat

Anker Guesthouse

"Geskiedkundige dorpie met 'n ryk geskiedenis en baie ou geboue. Iets wat vir die nageslag bewaar moet word."

Clarens, Vrystaat

2 The Mews

"Clarens is die plek om te gaan ontspan uit die stad uit!"

Bethlehem, Vrystaat

La Croche Guest Lodge

"Pragtige dorp maar die slaggate is werklik 'n seer oog."

Parys, Vrystaat

Parys Golf and Country Estate 2951

"A weekend is too short, need at least 3 nights in Parys."

Bloemfontein, Vrystaat

A Little Guesthouse

"Joh, die slaggate was skrikwekkend."

Parys, Vrystaat

Abelia Guest Rooms

"For art lovers and antique hunters, Parys is a beautiful destination for a quick get away from the city."

Clarens, Vrystaat

De Zoete Inval

"Baie rustig met pragtige natuurskoon."

Philippolis, Vrystaat

Philippolis Inn

"Very quiet town. Not a lot to do or see. Suffering due to Covid, unfortunately. People are very helpful and town is very clean."

Zastron, Vrystaat

Vultures Lodge

"Sal dit net as oornagverblyf gebruik. Het nie eintlik enige ander aktiwiteite daar verken nie."

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"Kort definitief 'n Spar."

Vrystaat

Amanzi Game Reserve

"Paaie oor die algemeen verbasend goed gewees. Die grondpad na Amanzi effens rof, maar pas by die wildplaas idee. Die Vrystaat se vlaktes van voor af geniet."

Bloemfontein, Vrystaat

Cheetah Manor

"Rondom Universitas Spar en die stadsypaadjies in die algemeen is dit baie vuil en vol rommel. Lyk asof die munisipaliteit ingegee het en nie meer sy pligte nakom nie."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Besoek gerus die Parys Golf Estate en restaurant."

Bethlehem, Vrystaat

Vredelus

"Die paaie is in ’n haglike toestand in die woongebiede. Verder is Bethlehem 'n geskiedkundige dorp met baie om te doen in die omgewing."

Welkom, Vrystaat

Miss Molly's Guesthouse

"Not use to all the traffic circles."

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Rustig en 'n lekker plek om te ontspan en die natuur te geniet."

Clarens, Vrystaat

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"Gosto Restaurant was uitmuntend met puik kos en vermaaklikheid. Sal enigiemand aanraai om daar 'n draai te maak. Clarens is 'n puik dorpie vir toeriste of sommer net 'n dag uit die stad."

Parys, Vrystaat

Six Second Avenue

"Apart from some of the roads having quite large potholes, the town itself is very beautiful, everyone must have a meal at O Restaurant. Best food ever. Townspeople are really friendly."

Bethulie, Vrystaat

Lavender Rose

"Baie interessante dorp met baie geskiedenis."

Trompsburg, Vrystaat

Bytenkant Roastery and Rooms

"Onversorg, en die paaie is swak."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Clarens is seker een van die mooiste dorpe om te besoek. Ek hoop Clarens kan in die toekoms die versoeking weerstaan teen groot kettingwinkels, want dit is juis die feit dat dit klein en oulike, meestal selfgemaakde produkte in die winkels is wat bydrae tot die dorp se unieke atmosfeer. Die dorp is ook geleë in 'n gedeelte van die land met die mooiste natuurskoon."

Clarens, Vrystaat

Rooiland

"Ons was aan die begin Desember in Clarens - asemrowende natuurskoon waarvan foto's nooit genoeg kan vertel nie, unieke winkels en eetplekke, staproetes orals in die omgewing. Golden Gate word sterk aanbeveel. Oorgenoeg om jou geïnteresseerd en besig te hou."

Blad
Blad 133 - Wys 3961 tot 3990
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang