Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 12223 reviews.
"Ons hou van Parys, lekker dorpie wanneer jy wil rus! Mooi winkeltjies en lekker eetplekke."
"My eerste keer daar. Was soos almal beskryf het. Lekker besig. Genoeg eet- en drinkplekke. Oulike winkels in lekker biltong."
"Ons hou van Clarens en vind telkens iets nuuts, soos die staproete in die reservaat in Desember 2020, en nou weer 'n splinternuwe restourant. Die boekwinkel is eweneens 'n belewenis."
"We love Clarens and we try to visit at least twice a year, we would come more frequently if it was at all possible."
"Springfontein in itself is not a travel destination but it is an excellent stopover point between Gauteng and the Eastern/Southern Cape."
"Clarens is baie troedeldiervriendelik, ons kon by enige restaurant gaan eet het saam met ons hondjie. Die staproetes is mooi onderhou, en pragtige uitsig vanaf die Pienkroete."
"Rosendal is 'n pragtige, klein Vrystaatse dorpie. Baie rustig. Inwoners baie vriendelik en hulpvaardig. Oppidam Coffee Shop beslis 'n moet, baie vriendelike diens en Hennie en Rudi se kos is uitstekend. Benjamins word aanbeveel vir die allelekkerste wafels, veral die appelstrudel! Sal beslis weer teruggaan vir rus en vrede."
"Gariepdam is 'n goeie uitspanplek, want dis rustig en ek sal dit enige tyd vir toeriste aanbeveel."
"Lovely town to visit. We went quad biking through the mountains with Maluti Mountain Adventures, which was a gorgeous sight and would recommend it to anybody."