Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.
"Pragtig. Prentjie mooi. Die tyd was eenvoudig te kort om al die besienswaardighede te besoek. Dis opmerklik hoe duur produkte in Clarens is. Voorwaar is Clarens ingestel op buitelandse toerisme."
"Parys is 'n fantastiese plek net goeie kos, pragtige winkels en die vriendelikste inwoners. "
"Lekker en ontspannend om deur al die winkels te stap, groot verskeidenheid eetplekke om van te kies."
"Altyd 'n groot heerlikheid om rond te loop in Parys. Geniet die restaurante en winkels."
"Loved that there are so many things to do as well as multiple restaurants and pubs. We will return!"
"Everything is so peaceful and they have the cutest little shops with the most gorgeous scenery. "
"Very friendly village with many restaurants and souvenir and art shops. Close to the Golden Gate National Park which is certainly worth a visit."
"Regional service town chosen for its convenience as a stop-over on the long journey between Cape Town and Johannesburg."
"Nice and quiet town with a park run and the yearly Harrismith Mountain race, not much else to do except relax."
"Very busy during the day but hase awesome food. And soap shops that smell very good. "
"Die winkeltjies is 'n moet sien en die hele plek is net iets om te beleef. Sal dit 'n bestemming hou vir wanner mens sielsrus nodig het en net 'n wegbreek kort!"
"Soos enige klein dorpie in Suid Afrika wat 'n behoefte het aan bedryf, maak Bethulie steeds die meeste van wat hulle het. Dis waarlik iewers om stil weg te breek van die stad. Bethulie se ligging sorg dat toeriste maklik die omliggende gebied en besienswaardighede kan verken. Bethulie self het 'n interessante geskiedenis en gaste sal beslis baat deur bietjie ondersoek in te stel. "
"Dalk nie Parys oorsee nie, maar vir ons Vrystaters het dit gevoel of ons was. Wonderlikste plek."
"Dit is so naby Golden Gate dat jy hierdie twee aantreklike toeriste-bestemmings afwisselend kan geniet: natuur en kultuur. Geweldig!"
"Uitstekende ligging vir al jou ekskursies na Lesotho en die berge, asook die kersie-omgewing, Clarence en Golden Gate. "