Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.

Clarens, Free State

Rooiberg View Clarens

"Was surprised to see how few art galleries are left, but the abundance of little shops to nose through is always a treat."

Bloemfontein, Free State

Gabbys Cottage Guesthouse

"Unfortunately, the ANC has destroyed what used to be the most beautiful and well-maintained city/town in the Freestate. This city is becoming a ghost town as more and more people are leaving Bloemfontein for the Western Province. It reflects all the city centers under ANC control, dirt and grime and crime!"

Northern Free State, Free State

De Rust Private Nature Reserve

"Die veld is heeltemal te vaal en het feitlik geen inheemse bome nie. Geen besienswaardige natuurskoon nie."

Bloemfontein, Free State

Ceelee's Place

"Die paaie is in 'n slegte toestand en het slaggate."

Trompsburg, Free State

Bytenkant Roastery and Rooms

"Mooi dorpie, waarskynlik 'n goeie aftreeplek."

Bloemfontein, Free State

Franklin View

"Ek ken sy toeriste-aantreklikhede en hulle is veel. Die Vrouemonument moet nie gemis word nie. Ongelukkig is enige Munisipaliteit waar beheer in die hande van die ANC is, 'n slegte munisipaliteit."

Memel, Free State

Memel Hotel

"Memel is 'n bitter klein dorpie met 'n massiewe groot en warm hart. Die natuurskoon rondom Memel is iets wat 'n mens moet aanskou en ervaar."

Bethulie, Free State

Lavender Rose

"Bethulie het baie potensiaal. Ek hoop meer mense sal in die pragtige dorpie belê. McGregor van die Vrystaat."

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Ek was aangenaam verras met Bloemfontein. My eerste besoek en ek sal definitief weer gaan."

Clarens, Free State

Rooiberg View Clarens

"It's disappointing that the shops are closed on a Monday and many also on a Tuesday."

Rosendal, Free State

Rus & Dal

"Ons kom weer volgende jaar!"

Bloemfontein, Free State

Goose Hill Wedding and Guest Farm

"Ek beskou Bloemfontein as 'n oorslaapplek na waar heen ek op pad is. So my kommentaar is dalk nie van toepassing nie. Ek reis om familie te sien, of so ver weg as moontlik van die samelewing te kom."

Bloemfontein, Free State

Cottages @ Moffett

"Strate raak vuil en onversorg. Hope rommel op sypaadjies. Omgewing waar die gastehuis geleë is, is skoon en netjies."

Fouriesburg, Free State

Cherry House

"Oulike dorpie vir oorslaap. Baie om te doen en te sien in die omgewing."

Bloemfontein, Free State

Ceelee's Place

"Baie lekker stad om heen te reis."

Bloemfontein, Free State

Gathering Guest House

"Die stad is baie vuil en verwaarloos."

Fouriesburg, Free State

Goedgeleë

"Definitief die moeite werd. Gaan besoek gerus die Hotel. Pragtig."

Bloemfontein, Free State

Albion B&B

"Groot en baie plekke om te besigtig."

Clarens, Free State

Larola 37

"A wonderful collection of shops and options for dining out. Restaurants close early so don't leave it too late if you want to go out for supper."

Warden, Free State

Vreugde Gasteplaas

"Bly weg uit die dorp. Wat 'n dump."

Philippolis, Free State

Philippolis Inn

"Great alternative to staying along the highway, very quiet and peaceful."

Free State

Oban Gasteplaas

"Load shedding is irregular and more than scheduled. Roads need attention in and out of towns."

Philippolis, Free State

Accommodation @ Van der Post

"Nicolene war pianos is op die dorp en bied musiekopvoerings in die kerk. Dit is fantantasties en iets om te beleef!"

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Dit is 'n baie klein dorpie wat maar aandag nodig het. Meestal skoon. Die restaurant was bietjie oorweldig met die hoeveelheid mense. Ek stel voor dat mens eerder kos moet saamvat of ander reëlings tref."

Clarens, Free State

de Minimalist House

"Die plek het my beïndruk. Sien my gou weer."

Bloemfontein, Free State

Home Sprint Home

"Een van die min plekke waar al die straatligte nog in die aande werk. Jy voel sommer veilig. Hou so aan Bloem."

Philippolis, Free State

Philippolis Inn

"Interessante klein dorpie."

Bloemfontein, Free State

21 @ Benade

"Stad baie vuil alhoewel woongebiede geweldig uitgebrei het."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers