Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7864 resensies.
"We arrived when it was load shedding, so couldn't really see much, but driving out of Kroonstad the following morning the town looked pretty clean and it looks like a pretty little town."
"Beurtkrag is 'n doring in almal se vlees. Maar die mense sal baat vind by solar of iets soortgelyks (veral eetplekke)."
"Toerismedorp gemik op eetplekke en handgemaakte kuns te koop. Area mooi, natuurlik."
"Clarens is pragtig, maar effe duur met hulle kunswinkels en restaurante. Ek's mal oor die area om te ontsnap van die gejaag in JHB."
"Ons is in die donker in en donker uit, maar was baie ontsteld oor verval van paaie en infrastruktuur."
"Soos alle klein dorpies maar: geen instandhouding van paaie. Alles gaan agteruit."
"Definitely a hidden gem. Beautiful mountains surround the town. The town is safe and clean. People are friendly."
"Bethulie het geskiedkundige waarde. Dit was ook die rede hoekom ons soontoe gegaan het. Die begraafplaas is regtig in 'n swak toestand. Dit is baie hartseer dat dit nog 'n plattelandse dorp is wat verwaarloos word. Soos die hele Suid-Afrika."
"Clarens is 'n pragtige, skoon dorpie. Die paai kort aandag, maar dis 'n heerlike verrassing. Die meeste dorpe is deesdae baie vuil. Was glad nie die geval in Clarens nie. Ek kan sien dat die hoofstraat instandgehou word, maar die ander strate was maar moeilik om te ry."
"Lochs Hoek about 4 kms away has a lovely atmosphere, a wedding venue and a petting farm for the kids. Good meals and are well organized during load shedding. The planetarium is only open on Saturdays despite what the website says and the restaurant inside the botanical gardens has closed too, but still a nice walk through the gardens. Plenty of other good places to eat at."
"Very quaint town with not many activities, however a great place to just enjoy away from the city. Quiet, uninterrupted weekends."