Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Meer selfvoorsienend te wees. Ek hou van my franchise, Spar, Steers, ens. vir prysbeheer. "
"Parys se dorpspaaie is sleg. Die grondpaaie is nog erger. Moenie te vinnig ry nie en kyk vir die pad."
"Jammer dat ekonomie ook veroorsaak het dat baie antieke winkels in hoofstraat deure gesluit het. Mense in dorp baie vriendelik."
"Lieflike omgewing. Lekker eetplekke en vriendelike mense. Nuwe gunsteling wegbreek bestemming."
"Clarens needs no introduction. It is a town geared towards tourism with plenty to do, lots of restaurants, and set in one of the most beautiful parts of our country."
"Net jammer die slaggate in die dorp begin so erg raak, mens kyk hoeveel besoekers die dorp en besighede besoek en ondersteun. Verder een van ons gunsteling dorpies te besoek, vir al vir wegbreek naweek."
"Ek het my bedenkinge oor Clarens as toeristebestemming. Ek kry die idee dat toeriste uitgebuit word omdat die dorp so bekend geword het. "
"Nice farm community nice getaway for holidays and convenient for business travellers."
"Die ervaring dat almal mekaar groet op straat en daar net vriendelike mense in die dorp is, was 'n besonderse ervaring."
"Dit is die Mekka van die Oos-Vrystaat. Met so ’n geweldige inkomste oor naweke kan die stadsraad darem net die hoofstraat weer opknap."
"Lewendige vakansie-dorpie oor naweke - soos Parys, Dulstroom en in 'n sekere sin, Cullinan. Baie aangename eetplekke. Mooi omgewing. Oos-Vrystaatse sekondêre paaie meestal 'n nagmerrie."