Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Sal graag binnekort weer gaan kuier in Clarens. Die dorpie is skoon en veilig."

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Was aangenaam verras om oral in Afrikaans bedien te word, 'n plek waarheen ons gereeld sal na terugkeer."

Universitas, Free State

Edaneg

"Baie verwaarloosde area."

Clarens, Free State

Cottage Pie

"Lovely vibe and very friendly people. Lots of character and nature all around."

Clarens, Free State

La Bri

"Klein dorp met baie om te sien! "

Clarens, Free State

Bikiberg

"Was so 'n groot verrassing om te sien wat Clarens bied. Ons eerste besoek en beslis nie die laaste.Die dorpe het iets vir almal. Eetplekke, art en crafts, kuns, aktiwiteite, ens. Beslis 'n besoek of 3 nodig om die area te verken."

Clarens, Free State

La Bri

"Clarens is die mooiste plek vir ‘n romantic weekend away."

Bethlehem, Free State

Pandora's Guesthouse

"Bethlehem is n mooi ou dorp of stad wat die gewone stadsgeriewe lewer aan die rand van die Drakensberge. Dit is binne korte afstand van die pragtige Clarens dorpie. Bethlehem self se infrastruktuur is swak onderhou soos baie ander dorpe in Suid Afrika. Die paaie is swak, veral die N5 is teleurstellend. Die mall is goed voorsien van winkels, maar daar is geen flieks nie. Verder is Bethlehem 'n mooi vertrekpunt om die dorpe in die omgewing te verken."

Clarens, Free State

Stonehaven Clarens

"Oulike toevlug en wonderlike padstal op Harrismith pad uit, heerlike ontbyt en 5 ster diens by Cinnamon and Sugar. 'n Moet om te besoek vir geskenkies ens."

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Positive, vibrant and lively community. An example for other towns. "

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Gerieflik en naby aan alles."

Clarens, Free State

Bergvliet Cottages Clarens

"Een van die mooiste dorpies in ons land. Soveel om te doen en soveel winkeltjies om deur te loop. Vat maar jou bank kaart saam want jy gaan die mooiste goedjies daar koop. Al die restaurante het heerlike kos en die micro brewery het heerlike bier en gin. Nie die eerste of laaste keer wat Clarens ons sien nie."

Parys, Free State

Cottage 1 @ African Olive Country Estate

"Love all the shops. Stunning place to visit."

Clarens, Free State

By the Way Gastehuis

"Was gelukkig voorheen in Clarens en weet dis 'n baie mooi plekke alhoewel met hierdie besoek was dit regtig nat en koud so ons het maar verkies om snoesig te bly. "

Clarens, Free State

God's Gift Self-catering Cottage

"Dit is altyd 'n goeie plekkie vir 'n wegbreek."

Fauresmith, Free State

Simply M

"Clean and friendly little town."

Vrede, Free State

Vrede Hotel

"Baie mooi omgewing."

Parys, Free State

Le Grand Chateau

"Lekker ontspanne plek vir 'n naweek se ontspan en winkeltjies te kies en te keur."

Clarens, Free State

Lake Clarens Guest House

"Clarens is the most gorgeous weekend getaway and I highly recommend staying at Lake Clarens Guest House."

Clarens, Free State

Willow Villas

"Picturesque landscaping, scrumptious food, adventurous and fun outings. Clarens is a little slice of heaven."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Clarens het niks eetplekke wat oop is vir besoekers wat nie drink nie na 17:00. Dink daar kort 'n plek wat bietjie later oop bly om by te eet. Dit is verder 'n rustig plek wat baie waardeer word. Wat van 'n museum of 'n info-plek. "

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Baie lekker in Clarens, maar sal nie langer as 3 dae bly nie."

Rosendal, Free State

Meerkat Manor

"Pleasant people, pleasant place, definitely would like to revisit soon."

Northern Free State, Free State

Puruma Pride Lion Park

"Ek het al vergeet hoe rustig en mooi die Noordelike Vrystaat is. Fantastiese omgewing. "

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Dit is 'n pragtige plek met 'n groot verskeidenheid winkeltjies en lekker eet en kuierplekke."

Page
Page 169 - Showing 5041 to 5070
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers