Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Dit is 'n lieflike dorpie met baie om te doen en te sien, en heerlike eetplekke."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Soos al die klein plattelandse dorpies ─ gaan agteruit ─ tog so jammer. "

Universitas Ridge, Vrystaat

Janmar

"Close to everything and quiet. "

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"An amazing town to unwind and relax. "

Smithfield, Vrystaat

Purple House B&B and Self catering

"A very convenient stop over to the scenic route around Lesotho."

Harrismith, Vrystaat

Platberg Self-catering

"Sterkfontein Dam and the surrounding areas are definitely worth a visit."

Langenhovenpark, Vrystaat

Melsetter's Guesthouse

"Was great. Jammer ons net daar oorgeslaap."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Clarens is 'n pragtige dorpie, maar soos baie ander kleiner dorpe, is die munisipale agteruitgang ook duidelik hier te sien, b.v. al die slaggate in die dorp se hoofstraat."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"'n Fees van 'n plek. Dit was verrassend lekker dat meeste mense Afrikaans gepraat het! En die omgewing is pragtig!"

Bethlehem, Vrystaat

Pandora's Guesthouse

"Only biggest concern the potholes in town."

Clarens, Vrystaat

Periwinkle Blue

"Kyk, Clarens is geensins goedkoop nie. Maar die plek klim in 'n mens se hart en ons hou baie daarvan. "

Clarens, Vrystaat

Frost House

"Beautiful this time of year!"

Clarens, Vrystaat

Mt Horeb Manor

"Veilige dorp. Goeie restaurante. Goeie staproetes."

Parys, Vrystaat

Die Suidwester Gastehuis

"Dit was vrek lekker."

Ladybrand, Vrystaat

Little Rock

"The towns roads are in such a bad state of repair - huge potholes everywhere - otherwise all was okay."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Pragtige dorp tussen die mooiste berge. "

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Mooi rustige atmosfeer, natuur is pragtig en daar is baie om te doen. "

Clarens, Vrystaat

Piccolo Nido

"Beslis 'n moet vir elke persoon se "bucket list". Ons was vir amper 3 weke met vakansie, waarvan 3 nagte by Clarens was en die meeste geld wat ons gespandeer het was in Clarens. Kuierplekke wat besoek moet word: Grouse & Restaurant met 'n lekker warm kaggel saans, The Purple Onion Deli, Eat Cheese Deli, Clarens Brewery (free beer & cider tasting), The Bakery, Mushka vir lekker warm mohair sokkies, The Jacket Shop, Baris Monger Cheese farm op die Bethlehem-pad net buite Clarens, Die Koffiepot by iniBus oorkant Kiara Lodge, die oulike boekwinkel. Sugar & Cinnamon is ook 'n moet stop op pad Clarens toe. Daar is so baie wat ons nie gesien het nie en sal beslis die plekkie later vanjaar weer besoek. Ongelukkig was ons tyd net te kort om alles in en om Clarens ten volle te geniet, het eers die laaste dag die Zip-line, abseiling, archery ens. agter The Bakery raakgesien alhoewel dit geadverteer was, maar nie gespesifiseer was waar presies dit is nie. Negatiewe kommentaar: Ongelukkig het die drankwinkels wat oop was nie veel verskeidenheid van witwyne nie - veral Sauvignon Blanc, maar gelukkig kon dit by The Purple Onion Deli bekom word. Verskeie besighede in en om Clarens, onder andere die Noah's cheese farm & iniBus "Die Koffiewinkel" het op hul website aangedui dat hulle oop is net om al die pad soontoe te ry dan is dit toe, veral die Maandag, 29ste April."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Baie mooi dorpie. "

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"Beautiful small town, friendly people everywhere, safe and restaurants serve amazing food."

Clarens, Vrystaat

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Beautiful, peaceful, well run, friendly. An awesome destination to get away from it all."

Parys, Vrystaat

Le Franz

"Oulike en rustige wegbreek. Mooi omgewing en baie om te doen."

Clarens, Vrystaat

De Ark Mountain Lodge

"Mooi, rustig en verfrissend."

Boshof, Vrystaat

Kipepeo Guest House

"Rustige plek vir 'n lekker wegbreek."

Clarens, Vrystaat

Clarens Cottage 2

"We are regular visitors to Clarens - it is definitely in our top 5 favourite destinations in SA."

Blad
Blad 168 - Wys 5011 tot 5040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang