Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Harrismith, Free State

Platberg Self-catering

"Shop's just a short drive from the accommodation another, plus point."

Langenhovenpark, Free State

Park Living Guesthouse

"Nie in die stad nie, maar nie te ver uit die middestad nie. Netjiese area met genoegsame koopsentrums en garages wat jou dus nie noop om alles in die stad te gaan doen nie. "

Clarens, Free State

Mooigezicht

"Clarens is getting a bit tired and touristic but still a good base for exploring the eastern Free State."

Vrede, Free State

Vrede Hotel

"Die munisipaliteit het die dorp laat verwaarloos. Die paaie is sleg. "

Fouriesburg, Free State

Emden Bass

"Ons was net daar vir Mighty Men Maluti, maar was geskok om te sien daar is nie 'n ketting winkel soos 'n Spar of iets en ook nie 'n wegneemeetplek soos KFC, alhoewel ons besef dis 'n klein plaasdorp so meer verwag. "

Parys, Free State

Riverbush Lodge

"Interessante klein dorpie met baie om te doen."

Clarens, Free State

Cottage 1 @ Gentle Presence

"Clarens is sekerlik een van die mooiste dorpies in die land en die inwoners is ingestel om dit aangenaam te maak vir besoekers. Die wye omgewing het baie om te bied - van Golden Gate tot omliggende dorpe."

Clarens, Free State

Die Kruik

"Awesome plek! Pragtig. "

Universitas Ridge, Free State

Janmar

"Dit is redelik sentraal geleë, naby die N1, winkelsentrums en universiteit. "

Parys, Free State

Mistique Waters

"Gaan loer gerus in by Hoi Polloi-restaurant. Het ure lank rustig hier gekuier en baie lekker geëet! Die staptog in die koepel was die kersie op die koek van ons besoek."

Clarens, Free State

Willow Villas

"Visitors need clearer information on which days restaurants are closed."

Clarens, Free State

Dynasty Red Mountain Ranch

"Uitstekend!! Sal altyd weer terug gaan. 'n Gemeenskap sonder bedelaars, karwassers en karwagte. Dit is 'n skoon dorpie en ons het dit baie waardeer."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Clarens is pragtig en het baie interessante winkeltjies en eetplekke om te besoek. "

Universitas, Free State

Edaneg

"Baie sentraal geleë."

Fichardt Park, Free State

21 @ Benade

"Netjiese area. Sentraal."

Fichardt Park, Free State

21 On Coetzee

"Baie goed geleë, maklik om te vind."

Philippolis, Free State

Kanon Guest House

"Love the history of Philippolis."

Deneysville, Free State

51 Wendy Street

"The stay was good but do not say you have a swimming pool onsite when you do not."

Northern Free State, Free State

Tava Lingwe Game Lodge

"Baie mooi gedeelte van ons pragtige land."

Philippolis, Free State

Anker Guesthouse

"Die pad tussen Phillippolis en Colesberg kort bietjie aandag maar is regtig nie te erg nie. Phillippolis is lieflik skoon. Die wil voorkom asof tyd daar stilgestaan het en dat dit ongerep deur die besighede op sy eie pas voortgaan."

Clarens, Free State

Amber Selfsorg

"Love this little town."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"The Eastern Free State is a beautiful part of the world with gorgeous mountain views. I live in the Northern Drakensberg and so am spoilt with mountain views, but these were incredible!"

Clarens, Free State

Woodlands Retreat Private Property

"Vriendelike mense met uitstekende restaurante. Vito's en veral Clementine's kan sterk aanbeveel word."

Harrismith, Free State

Oppi Hoek

"The best for the value of money."

Harrismith, Free State

Village Lodge Harrismith

"Ons kon nie onmiddellik 'n goeie restaurant opspoor nie, maar het wel baie laat in Harrismith aangekom."

Ventersburg, Free State

Third Rock Guest House

"Vra vir Keith en hy sal jou al die besonderhede verskaf. "

Page
Page 170 - Showing 5071 to 5100
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers