Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Great town to just relax!"

Fouriesburg, Vrystaat

Fouriesburg Country Inn

"Ontsettende mooi ligging hoewel daar nie baie is in die vorm van aktiwiteite nie. Naby genoeg aan Clarens en Golden Gate om verskeie aktiwiteite te geniet. "

Parys, Vrystaat

The Dell

"Wat 'n oulike dorpie, hou van al die oudhede daar en die restaurantjies en al die winkeltjies is lekker om deur te stap en alles te bekyk. Wil definitief weer daar 'n draai maak."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Die mooiste dorpie, en die lekkerste kos by restaurante."

Bloemfontein, Vrystaat

Elior Guest House

"Bloemfontein het in die laaste 15 jaar baie agteruit gegaan wat onderhoud betref. Dis nie meer die mooi Rosestad wat ons as studente onthou nie!"

Waverley, Vrystaat

Isabella's Accommodation

"Al die winkels is binne loopafstand beskikbaar. Dit is vinniger om winkels toe te loop as om te ry. Baie gerieflike en sentrale area om te bly."

Parys, Vrystaat

Klein Parys ( Bree str)

"Altyd lekker om daar 'n draai te maak."

Clarens, Vrystaat

Villa Vista Bonita 63

"Clarens is waarlik 'n onvergeetlike en onbeskryflike dorpie, mens moet self dit beleef, woorde kan nie die wonderlike plek beskryf nie!"

Vrystaat

Riversford

"Pragtige groen Vrystaat!"

Westdene, Vrystaat

Lala Dene Lodge

"Lekker sentraal. Besige naglewe oor naweke."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Baie lekker plekkie."

Bloemfontein, Vrystaat

Elior Guest House

"Skoon, vriendelik en behulpsaam. Sal graag eendag in die Rosestad wil bly."

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Ek was aangenaam verras."

Bloemfontein, Vrystaat

At Sixty Eight Guesthouse

"Rosestad, wat meer kan ons sê."

Zastron, Vrystaat

Mountain View

"Die dorpie is baie plattelands, kos opsies is maar min. Kom voorbereid, of geniet regte kafee kos!"

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Pragtige plekkie!"

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Lovely peaceful town, a destination to unwind and relax."

Kroonstad, Vrystaat

Casa la Gracia

"Strate vreeslike slaggate. Load shedding heeltyd terwyl ons daar was, elektrisiteit selfs buite load shedding af."

Fouriesburg, Vrystaat

Arpa Guest and Trout Farm

"Ons het nie werklik tyd op Fouriesburg self spandeer nie, maar die omgewing is pragtig en na-genoeg aan Clarens om elke dag deur te ry soontoe vir inkopies en uiteet. "

Clocolan, Vrystaat

Vlakbult Guest Farm

"Die dorp self is 'n hartseer storie - soos maar al die kleiner dorpe in ons mooi land. Die omgewing is anders. Die mense is pragtig en ons mense."

Senekal, Vrystaat

Senekal Self-Catering Accommodation

"Cheetahs restaurant is 'n moet!"

Clarens, Vrystaat

Mystic Mountain Cottage

"Een fantastiese dorpie wat die moeite werd is om van heinde en verre te besoek. Wens ons kon baie langer kuier. Nogmaals baie dankie Keith. "

Bethlehem, Vrystaat

The Highland Inn

"Bethlehem het ons verras. Dit was heerlik om daar te bly. Dit is 'n skoon en netjiese dorp. Mense is vriendelik en daar was 'n groot verskeidenheid winkels om van te kies. "

Bloemfontein, Vrystaat

28onCalliope

"Sal dit weer besoek."

Vrystaat

Badfontein Guest Farm and Camping

"Dit was ons eerste keer in die Oos-Vrystaat en die landskap vanaf Aliwal-Noord na Clarens was pragtig"

Clarens, Vrystaat

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Clarens is a wonderful travel destination, especially for people visiting from the big cities, a lovely and peaceful breakaway from the hustle and bustle. Will recommend it to anybody looking for a peaceful break!"

Blad
Blad 172 - Wys 5131 tot 5160
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang