Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Deneysville, Vrystaat

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

"Interessante plekke om te besoek. Mense baie behulpsaam. Paaie in ‘n slegte toestand."

Clarens, Vrystaat

Bikiberg

"'n Stukkie weggesteekte genot."

Clarens, Vrystaat

Kozmos

"Ons love Clarens!"

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Lieflike, skoon en netjiese dorpie. Ontspanne atmosfeer en baie vriendelike mense. Baie winkeltjies om deur te stap en heerlike eetplekke. Lieflike natuurskoon."

Clarens, Vrystaat

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

"Ons het vir 2 dae, van aankoms aanhoudende reën gekry, sal net graag 'n afdak wou hê waaronder ons sou kon braai. Die stoepe is ongelukkig net met skadunet ingerig. Ons is mal oor die groot glas-voudeure wat kan oopmaak sodat jy voel jy word deel van die pragtige landskap."

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"Die beste wegbreek dorpie in Suid Afrika."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Ons wou graag die dorpie bietjie gaan verken voor ons verder reis, maar teen 08:30 was die meeste plekke nog toe."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Clarens is 'n pragtige dorp, omring met berge."

Bethlehem, Vrystaat

The Highland Inn

"Heelwat besienswaardighede in en om Bethlehem."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Hierdie plek moet nog meer amazing wees as dit sneeu! "

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Altyd 'n plesier om Parys te besoek, maar die strate gaan alweer agteruit, te veel slaggate!"

Parys, Vrystaat

Roamers Rest

"Strate is baie donker, buite ons beheer."

Parys, Vrystaat

Roamers Rest

"Nie geweet al die eetplekke is toe op 'n Maandag! Maar ek is baie in my skik oor die Spur in Parys! Was skoon en netjies met goeie diens! "

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Pragtige omgewing, oulike winkels en heerlike eetplekkies naby Golden Gate."

Clarens, Vrystaat

Jovali

"As jy net na die winkels wil kyk is dit goed vir 'n een dag besoek. "

Clarens, Vrystaat

Titanic View - Place of Peace

"Juweel in die Oos-Vrystaat, en die ligging tussen die berge, al die winkels en eet-plekke (dankie tog geen franchise eetplekke nie) maak dit 'n ideale naweek wegbreek."

Dan Pienaar, Vrystaat

Fevertree Cottage

"Naby Prellerplein en ander fasiliteite."

Fouriesburg, Vrystaat

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"'n Klein supermark sal voordelig wees vir gaste wat die omgewing besoek."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"'n Ware toeriste aantreklikheid."

Theunissen, Vrystaat

Cosmos Chateau B&B

"The roads are terribly maintained with bad unavoidable potholes."

Bothaville, Vrystaat

De Heide Guesthouse

"Die dorp was rustig, maar die pad in moet definitief na gekyk word. Enige persoon wat inry op die R59 behoort net gewaarsku word."

Dan Pienaar, Vrystaat

Blessings Self-Catering Units

"Naby restaurante, lughawe en skole."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Very special town with loads of eateries and cute shops."

Fichardt Park, Vrystaat

Cottages @ Moffett

"Baie veilige en rustige area. Baie netjies en naby aan die nodigste inkopiesentrums. "

Reitz, Vrystaat

The Lillies Guesthouse

"Rustige Vrystaatse dorpie. Goed om jou siel te kom vind."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"A clean, friendly town. Beautiful art galleries, interesting little shops and very good pubs and restaurants, A well-stocked general dealer with a very surly gentleman behind the counter!"

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"Clarens en die Golden Gate is vir ons een van die mooiste omgewings in die land. Die Clarens Brewing Co beslis die moeite werd om te besoek."

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Net jammer vir die kaartfasiliteite wat nie gewerk het by die een plek nie."

Dagbreek, Vrystaat

Lynhill Self-Catering Apartments

"Ideaal vir waar ek vir my werk moes wees. Maar die verkose akkommodasie laat veel te wense oor."

Blad
Blad 203 - Wys 6061 tot 6090
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang