Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7961 reviews.

Bloemfontein, Free State

Horizon Stables Guesthouse

"Many restaurants for dinner available in Bloem."

Boshof, Free State

Kipepeo Guest House

"Baie klein rustige dorpie, kan die nodige aankoop sonder om ver te ry. Vriendelike mense!!"

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Dis baie mooi, maar 'n vervelig plekkie as jy deur al die restaurante en winkeltjies is. Maar dis 'n wonderlike wegbreek vir 2-3 dae. Die mense is gasvry en vriendelik en die restaurante heerlik en billik."

Trompsburg, Free State

Die Rondawel

"As jy wil sien hoe 'n Vrystaat dorpie ongelukkig tot niet gaan, besoek gerus, dit is baie hartseer en daar is mooi ou huise in die bo- en onder-dorp dorp. Dit is definitief nie almal se smaak nie, maar jy kan dit darem op jou kerfstok sit as 'n plek waar jy was. Die Vrystaat is mooi!"

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Lieflike dorpie, heerlike winkels, vriendelike mense en lekker kos!"

Philippolis, Free State

Kanon Guest House

"Lieflike dorpie, baie geskiedenis en vriendelike mense. Voel baie veilig en tuis daar!"

Philippolis, Free State

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Ryk geskiedenis. Sal volgende keer meer tyd daar spandeer."

Clarens, Free State

Vista 70 Clarens

"Perfekte wegbreek! Doen jouself 'n guns!"

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Our daughter used to live in Langenhovenpark, we loved going back for a visit."

Fouriesburg, Free State

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Die dorp bied nie veel nie, maar dit is sentraal geleë om ander besienswaardighede te besoek."

Universitas, Free State

Tula 159

"Gerieflik naby die hoofweg."

Clarens, Free State

Cottage Pie

"Absoluut idillies."

Ladybrand, Free State

Ladybrand Guest House

"Paaie in die dorp is in 'n skrikwekkende slegte toestand!"

Westdene, Free State

Albion B&B

"Gerieflik, sentraal geleë."

Clarens, Free State

Collett House

"Egte toeristebestemming. Ons het baie ge"shop" en lekker "craft beer" gedrink."

Ladybrand, Free State

Cranberry Cottage

"Ladybrand is 'n klein dorpie, wat al die winkels en banke het, wat 'n mens benodig. Toeriste kan gerus 'n draai maak in Ladybrand. Dit is 20 km van Lesotho se grens af."

Clarens, Free State

Ash River Lodge B&B

"Ons lief Clarens. Die winkels kan dalk bietjie later oopbly!"

Clarens, Free State

Clarens Retreat

"Well worth the drive from Joburg. And the visit to Golden Gate National Park."

Bloemfontein, Free State

Elior Guest House

"Altyd 'n plek waar mens weer wil kuier."

Trompsburg, Free State

Die Rondawel

"As julle meer mense wil lok sit 'n Geocache of twee op in die dorp by van die geskiedkundige besienswaardighede."

Trompsburg, Free State

En Route Guest House

"Mooi klein dorpie vir een nag se rus."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Clarens is meer vir volwassenes as vir kinders. Tieners sal nie te lank kan bly nie want daar is nie veel vir hulle nie. Die plek is uitstekend om die stad se vinnige lewe terug te los en te ontspan. Baie oulike winkels en geen horlosie is benodig nie."

Philippolis, Free State

Die Stal

"Pragtige Vrystaatse dorpie, met mooi geboue en vriendelike atmosfeer. Ten spite van die feit dat ons 18:00 eers gearriveer het, kon ons nog kies tussen 3 eetplekke vir aandete, en het selfs nog die unieke antieke en kunswinkel in die Hoofstraat besoek. Die landelikheid, mooi ou huisies en groot dorpserwe dra by tot 'n unieke ervaring. Ek ken die Vrystaatse platteland goed, en die besoek aan Philippolis het my met nostalgie vervul, en was definitief die moeite werd."

Clarens, Free State

La Bri

"Baie mooi omgewing. "

Universitas, Free State

Tula 159

"Met die Vroue-monument, met baie on te sien, net om die draai 'n goeie uitstappie vir besigtiging en tydverwyl. "

Clarens, Free State

Woodlands Retreat Private Property

"Mooi dorpie wat beslis die moeite werd is om te besoek. Restaurante is goed."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Baie stil, ek't my bergfiets buite gelos en nie een oomblik gevoel dat die sekuriteit beproef sou word nie."

Page
Page 209 - Showing 6241 to 6270
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers