Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.
"Lieflike dorpie met baie vriendelike mense. Dis nie 'n plek vir lang verblyf nie, maar 'n lekker ontspanne plek vir 'n dag of twee. Dit voel behoorlik of mens terugstap in tyd."
"Baie lekker en stil oor die kersvakansie (verkeer is lieflik) en het 'n lekker dag spandeer by Gwen Bali."
"A bit laid back area that needs some upgrading to accommodate the expectations of the tourists."
"Daar vergeet jy van jou werk, persoonlike en sommer alle probleme, ek vind weer my siel daar, dit is 'n ongelooflike plek."
"Try to get a place as far from the informal settlement as possible. During weekends the noise can be bothersome! "
"Clarens as besigheidsdorpie vir toeriste, het baie ontwikkel en bied iets vir elkeen se smaak."
"Eks mal oor Parys. Die hele dorp is pragtig met al die kuns en outhede winkels. Dis definitief 'n moet!"
"Trompsburg is nie 'n toeristebestemming nie, bloot oornag op pad Kaap toe. Vir daardie doel, was dit perfek."
"Het ons maar net geweet dat Clarence so pragtig is met soveel plekkies om te sien, dinge te doen en proe het ons langer gebly."
"Bethulie het ryk geskiedenis en moet beslis besoek word. Die omgewing is rustig en baie mooi."
Northern Free State, Free State
The Dell"Parys word goed bemark, maar die prag van die natuur in die omgewing word nie genoeg beklemtoon nie."
"Clarens is sprokiesmooi met die mooiste berge in elke rigting. Dis 'n lieflike dorpie vir natuurliefhebbers, kunstiges en enigiemand wat 'n rustige blaaskans nodig het."
"Dit spring nie uit as hoof aantreklikheid nie, maar spring verseker uit as 'n besonderse dorpie met 'n energie en 'n stilte wat betower."