Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Heerlike dorp met 'n regte vakansie atmosfeer, baie om te sien en doen! Daar is net nie juis kruidenierswinkels nie, so pak maar die nodigste in vir die eerste aand of twee. Maar Clarens is 'n moet op elke bucket list! "

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Pragtige dorp, maar die strate is in 'n haglike toestand!"

Parys, Vrystaat

Riverbush Lodge

"Lekker plattelandse atmosfeer."

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Die paaie is baie sleg en vol gate."

Parys, Vrystaat

Mistique Waters

"Lekker dorpie. sou groter kunswinkels wat modern en ou kunstenaars se kuns aanhou waarder het. En dalk iewers 'n parkie waar mens veilig kan gaan stap."

Bethulie, Vrystaat

Karoo Huisie

"Baie mooi dorpie."

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"'n Baie interessante ou dorp met 'n paar besienswaardighede."

Philippolis, Vrystaat

Anker Guesthouse

"Ons het die saalperd streekskou baie geniet. Die dorpie is klein, maar ons kan alles wat ons nodig het in die dorp kry."

Clarens, Vrystaat

RiverWalk Guest House

"Pragtige dorpie. Ek sien julle sommer gou weer."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Heerlike naweek wegbreek bestemming. Rustig en lekker om Afrikaans te kan praat oral waar ek gaan. Ware plattelandse ervaring."

Harrismith, Vrystaat

La La Nathi Country Guest House

"Nie 'n baie vriendelike omgewing nie. Hopelik sal die verbeter."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Maandae en Dinsdae is die meeste eetplekke gesluit."

Westdene, Vrystaat

Telos @ Reitz

"Baie sentraal geleë, veral vir ons wat kom om sake te doen."

Senekal, Vrystaat

Hendersons Lodge

"Lief die natuur, my tuisdorp."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Te veel nuwe geboue. Pas nie by die atmosfeer van Clarens nie."

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"'n Verrassend netjiese dorpie. Doen jou huiswerk voor die tyd. Hier lê baie geskiedenis."

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Pragtige dorp en lekker restaurante. "

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Puik wegbreekbestemming!"

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Quaint village, friendly people. The streets need maintenance. Very pleasant."

Bethlehem, Vrystaat

Favour House

"'n Baie mooi en netjiese dorp met 'n pragtige mall."

Kroonstad, Vrystaat

Oppihoek

"Die paaie is erg in baie dele van die dorp."

Parys, Vrystaat

Otters' Haunt

"A bit expensive but the area is beautiful in every sense of the word, so well worth it."

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Perfect place for a long weekend. Great cycling, coffee and scenery."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Wonderlike dorpie wat ek vir enigeen wat bietjie uit die stad se gedruis wil wegbreek sal aanbeveel. Lekker vermaak vir groot en klein."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Clarens is seker een van die mooiste juwele in Suid Afrika."

Philippolis, Vrystaat

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Plekke is nie 24-uur per dag oop nie. Die museums is nie oop op Sondae nie."

Clarens, Vrystaat

Ash River Lodge B&B

"Verskriklike lekker dorpie om te gaan ontspan veral met al die "craft beer" en self gestookde gin. Sal enige tyd weer gaan kuier vir die verskriklike vriendelike mense en die feit dat Clarens so naby die Golden Gate is maak dit soveel meer spesiaal."

Blad
Blad 212 - Wys 6331 tot 6360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang