Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7864 resensies.

Clarens, Vrystaat

Royal Coachman Lodge

"Ongelooflike natuurskoon"

Bethulie, Vrystaat

Old Watchmakers Guest House

"Interesting place with a lot of history."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"Clarens is baie duur, restaurante is baie duur, die omgewing en staproetes is baie mooi."

Fouriesburg, Vrystaat

Sandstone Chameleon Guest House

"Baie mooi plek by die Malutiberge, strate is net in 'n ongelooflike slegte toestand. Sal moontlik eerder verkies om in Clarens te oornag en dan die dag te spandeer in die Fouriesburg-area."

Parys, Vrystaat

Rotary Place

"Pragtige dorpie langs die Vaalrivier. "

Philippolis, Vrystaat

Philippolis Inn

"The town is suffering from a lack of service delivery from the municipality as are many of the small rural towns. The roads are maintained by the farmers and so were in reasonable condition. Much better to travel than on the N1 with many inconsiderate motorists in a hurry to get wherever at whatever cost."

Bloemfontein, Vrystaat

Swans Nest

"Clean, friendly city"

Bloemfontein, Vrystaat

Sangiro Game Lodge

"Die dorp is netjies, ons het dit nie verwag nie. Dis net 'n jammerte dat meeste van die monumente en museums toe is op Sondae."

Fauresmith, Vrystaat

Die Rooi Granaat

"Ek ken glad nie die dorp of omgewing nie, maar het dit nie te sleg gevind nie. Net baie klein en ons kon nie op die dorp brandstof kry nie, want die vulstasie was reeds gesluit vir die naweek toe ons daar kom."

Bultfontein, Vrystaat

Mielieblaar & Koringaar

"Very pleasant little Karoo town."

Bloemfontein, Vrystaat

Tula 159

"Soveel potensiaal, maar die dorp se bestuur is duidelik afwesig!"

Bethulie, Vrystaat

The Farmers Cottage

"Baie slegte pad met slaggate vanaf die uitdraaipad na Colesberg vanaf die N1. Jammer, want Gariepdam kan gesien word en dit kan bydra tot die aantrekkingskrag vir toeriste. Neem die afdraaipad vanaf Sprinfontein, wat baie beter is. Bethulie is 'n interessante dorpie vol geskiedenis."

Clarens, Vrystaat

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

"A quaint town with lovely, friendly staff. We all enjoyed walking around town and window shopping. Lots of places to eat with lots of variety to suit everyone's pallets."

Smithfield, Vrystaat

Black Cottage

"An old Voortrekker town with very little to do. However - we were passing through and only spent one evening there."

Trompsburg, Vrystaat

Willow's Rest

"Soos baie dorpies in SA gaan die belastinggeld nie in die infrastruktuur nie. Gelukkig maak die vriendelike inwoners die plek."

Harrismith, Vrystaat

Courageous Self Catering Accommodation

"Lekker stil dorpie. Paaie is net vol gate, maar anders voldoende vir oornag-akkommodasie."

Bloemfontein, Vrystaat

Sangiro Game Lodge

"Die Rosestad moet waak teen agteruitgang."

Clarens, Vrystaat

Larola 37

"Weer verskriklik onvoorspelbaar, maar pragtige uitsigte."

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Hier en daar is winkels baie duur."

Clarens, Vrystaat

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Pragtige dorp. Die Bethlehem Munisipaliteit moet net aandag gee aan die strate wat besig is om baie agteruit te gaan."

Smithfield, Vrystaat

Purple House B&B and Self catering

"Klein, rustige dorpie wat jou herinner van die plaas. Dit bring 'n rustigheid oor jou siel."

Clarens, Vrystaat

de Minimalist House

"Wens net die plaaslike regering wil die strate van Clarens teer of plavei. Die onlangse reën het slote en gate oral oor in die strate gestoot en dit was regtig onplesierig."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Die mense met wie ons te doen gehad het was baie vriendelik. "

Bloemfontein, Vrystaat

Victorian Lodge

"I don't really like Bloemfontein, I just travel there for work."

Bethulie, Vrystaat

Lavender Rose

"Mense kan kom rondkyk en plattelandse dorpie se atmosfeer ervaar."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Dit is ons tweede besoek in Clarens en ons is teleurgesteld oor agteruitgang van strate, asook niks nuut beskikbaar."

Parys, Vrystaat

3023 Kingfisher

"Ken Parys goed. Het heerlik by O's gaan eet een aand. Kan dit ten sterkste aanbeveel."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang