Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7864 resensies.

Trompsburg, Vrystaat

Bytenkant Roastery and Rooms

"It has a lot of potential but unfortunately, it seems that it has a dysfunctional municipality like so many of our small towns."

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Ek dink die paaie moet regtig aandag kry in die dorp asook omliggende paaie soos die R26. Clarens is 'n pragtige dorp met die mooiste winkels. Daar is nie winkels soos Woolworths, Pick 'n Pay, ens. wat eintlik 'n plesier is. Ek sal graag weer teruggaan."

Kroonstad, Vrystaat

Gaggle Inn

"Kroonstad is 'n netjiese dorp met potensiaal, maar soos vele ander dorpe in die land, stadig maar seker besig om agteruit te gaan weens die munisipaliteit se dienslewering."

Ventersburg, Vrystaat

Die Gewel Self-catering Guest House

"Ventersburg is 'n halfwegpunt en die dorpie is klein."

Bloemfontein, Vrystaat

Melinda's Oornagverblyf

"Agteruit gegaan, maar baie still en wel skoon."

Harrismith, Vrystaat

Rheola's Guest Cottage

"Very few restaurants or food available for travelers who can't make their own food."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Gedurende die naweek was daar baie mense en ons was gelukkig met parkering. Dit was wonderlik om so baie verantwoordelike honde-eienaars te sien. Die meeste winkeleienaars is vriendelik, maar nie almal nie."

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Clarens en sy mense is wonderlik."

Clarens, Vrystaat

Studio 28 Clarens

"Still adore this little town after all the years of going, time to buy a house and just relocate permanently. Even the locals think we are locals already."

Bloemfontein, Vrystaat

The Homestead

"Baie goeie oornagbestemming vir reisigers."

Clarens, Vrystaat

Titanic View - Place of Peace

"Perfect for weekend getaways."

Trompsburg, Vrystaat

Willow's Rest

"Oulike dorpie, maar wees versigtig."

Bloemfontein, Vrystaat

Rosedene 6

"Difficult to find restaurants open on 1st for dinner."

Clarens, Vrystaat

De Lusthof Guest Farm

"Fouriesburg is die naaste dorp en was aangenaam verras met die diens en kwaliteit by Model Slaghuis. Die Plaasstoep Restaurant het die heel beste pap en kaiings en Alice gee fantastiese diens. Clarens is ook lieflik."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"I love it every time. Have dreams about retiring there."

Clarens, Vrystaat

Bella Vista

"Maak seker jy bespreek, want op sekere tye van die jaar bars Clarens uit sy nate! Nietemin, 'n wonderlike bestemming!"

Ladybrand, Vrystaat

Little Rock

"Die paaie rondom en in die dorp is ongelooflik sleg, wees versigtig vir die R26 veral! Slaggate oral!"

Bloemfontein, Vrystaat

At Sixty Eight Guesthouse

"Our travel had a specific purpose, but I don't think Bloemfontein itself is geared as a holiday destination. There are however numerous activities and sights to see."

Parys, Vrystaat

Riverbush Lodge

"Parys has a lot of activities to do."

Parys, Vrystaat

Abelia Guest Rooms

"Oulike dorpie met heerlike eetgoed."

Clarens, Vrystaat

De Ark Mountain Lodge

"Clarens is a stunning town with amazing people and shops. I would say it's a town everyone should visit because you are guaranteed to fall in love with it."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Trompsburg is 'n klein, maar vriendelike plekkie. Nie iets om te doen behalwe ietsie gaan eet nie."

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Baie mooi en rustige plek vir 'n naweek weg of vakansiebestemming."

Clarens, Vrystaat

Barrister House

"Een van ons gunstelingbestemmings"

Clarens, Vrystaat

One The Mews

"Toestand van paaie baie sleg in dorp, veral tussen Fouriesburg en Ficksburg. Verder net een lekker, rustige kuierdorp waar 'n mens net kan gaan ontspan by verskeie eetplekke en 'n rondte gholf ook kan geniet."

Clarens, Vrystaat

Red Mountain House

"Dit is 'n baie interessante dorpie met pragtige natuurskoon. Ons sal beslis weer die dorpie besoek."

Welkom, Vrystaat

Giardino @ 194

"Omgewing onversorg en padaanwysings onduidelik."

Bloemfontein, Vrystaat

'n Cherry Lane Selfsorg en B&B

"Het in Bloemfontein grootgeword en het 'n spesiale plek in my hart vir dit. Verwag regtig dat munisipaliteit nou moet opstaan, regmaak en verval herstel om Bloemfontein weer in ere te herstel."

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang