Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Dit is 'n baie mooi dorp in 'n pragtige omgewing."

Clarens, Vrystaat

Ash River Lodge B&B

"Gorgeous little town, despite the roads. Lots to do."

Clarens, Vrystaat

Groenhoek Guest Farms

"Altyd lekker kuier en rus!"

Vrystaat

Out of Africa on Vaal

"Na al die reën is die Vrystaat 'n pragtige bestemming. En dis lekker naby vir ons vaalpense wat nie see toe kan gaan nie."

Clarens, Vrystaat

By the Way Gastehuis

"Mooiste dorp in Suid-Afrika."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Rustig, klein plek met baie om te bied."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Veilig, naby die N1, lekker restaurante en baie vriendelike mense! Daar is selfs 'n paar winkels wat jou sal verbaas!"

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Clarens is lovely."

Clarens, Vrystaat

Savoy

"Beautiful spot!"

Bloemfontein, Vrystaat

Ceelee's Place

"Very lekker town indeed."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Pragtige dorpie. Lekker staproetes."

Parys, Vrystaat

Red Olive Guest House & Studio

"Daar is heelwat te doen in Parys en omgewing vir buitelug-entoesiaste en vir diegene wat interessante winkels en ware geniet. Ook goeie eetplekke. Plus dit is in die histories belangrike en pragtige Vredefort Koepel geleë."

Clarens, Vrystaat

Vista 70 Clarens

"Nogsteeds 'n lekker toeristebestemming alhoewel ons die baie kunswinkels gemis het."

Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House

"Baie oulike en rustige dorpie!"

Bloemfontein, Vrystaat

Road Lodge Bloemfontein Airport

"Ek hou van Bloemfontein aangesien ek as jongman 5 jaar daar gewoon en gewerk het."

Bloemfontein, Vrystaat

@ Greys Guesthouse

"Disappointng to see how dirty the streets were, but our venue was super."

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"Good and not a busy town."

Trompsburg, Vrystaat

Bytenkant Roastery and Rooms

"Dit is 'n klein dorpie met min wat mens daarna sal trek. Maar 'n ideale oorslaapbestemming."

Trompsburg, Vrystaat

Die Rondawel

"Pikante dorpie en baie vriendelike mense. Die AffiPlaas restaurant was 'n welkome verrassing: die heerlikste kos!"

Clarens, Vrystaat

By the Way Gastehuis

"Clarens bly 'n spesiale plek en dit is verblydend dat daar nuwe besighede vestig."

Fouriesburg, Vrystaat

Cherry House

"Fouriesburg is 'n perfekte oornagdorpie eerder as 'n bestemming."

Bloemfontein, Vrystaat

Pebble Fountain Guesthouse

"Baie mooi plekkie en baie warm."

Clarens, Vrystaat

Gypsy Guest House Clarens

"Clarens is 'n pragtige plekkie met die mooiste natuur om na te kyk."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Clarens is ons ontspanne wegbreek en ontvlugting waar ons kan ontspan en onsself gate uit geniet!"

Bethulie, Vrystaat

The Aloes Guest House

"Klein dorpie, net reg vir 'n vinnige oornag."

Parys, Vrystaat

Riverbush Lodge

"Water en elektrisiteit bly steeds 'n massiewe probleem vir die dorp."

Zastron, Vrystaat

Vultures Lodge

"The town needs to have its infrastructure maintained it's a pity the place is neglected."

Clarens, Vrystaat

Periwinkle Blue

"Clarens is die perfekte wegbreekdorpie. Prentjiemooi, outentiek, karaktervol, goed versorg met goeie restaurante, baie staproetes en doendinge."

Harrismith, Vrystaat

Ibis Self-Catering Accommodation

"Harrismith itself is far from its former glory and the infrastructure is disintegrating with little to no sign of repair. The travel stop along the N3 is a gem of the town."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang