Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 7107 resensies.
Eldaleen D. - 9th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Algemene bevinding is dat Clarens baie duur is. Indien produkte meer beskostigbaar is sal Jan Alleman ook deel kan hê, waarde kan toevoeg en meer gereeld kan besoek. Dit is 'n pragtige plekkie, maar ek dink finansieël nie vir almal bereikbaar nie.
Jaco V. - 9th January 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Baie still plek - perfek vir rustig wees.
Francois V. - 9th January 2021
staying in Philippolis, Vrystaat
Nie vir toerisme nie, maar definitief groot potentiële oornag verblyf dorpie.
Adele D. - 8th January 2021
staying in Vrystaat
Pragtige provinsie.
Susan V. - 8th January 2021
staying in Trompsburg, Vrystaat
Rustige klein dorpie, ons het heerlike aandete en ontbyt gekry by Tromp-Op Boerekos Kombuis Restaurant op die dorp.
Liza S. - 8th January 2021
staying in Bethulie, Vrystaat
Interesting memorials about the Anglo-Boer War and spectacular views of the Orange River from the bridge.
Cal G. - 8th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Beautiful part of the country, good for walks, retail therapy, eating out at Treat and having coffee and carrot cake at the Highlands Roastery is a must!
Errol E. - 8th January 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Redelik vuil en verwaarloos.
Mariana F. - 8th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Lieflike dorp met baie vriendelike en uitnodigende inwoners.
Chantel P. - 7th January 2021
staying in Noordelike Vrystaat, Vrystaat
Pragtig!
Jean T. - 7th January 2021
staying in Trompsburg, Vrystaat
Perfect as an overnight stop between Cape Town and Johannesburg but don’t expect much more than that.
Monica F. - 7th January 2021
staying in Trompsburg, Vrystaat
Oulike klein dorpie - baie rustig. Soos ons by die mense verstaan wat hier bly - is hierdie die tipe Karoo-dorpie waar mens kom aftree - en ons kon so aflei toe ons die rolbalbaan sien in sy puik kondisie.
Thereza B. - 7th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
It is such a quaint little town. Lovely restaurants. Awesome shops and it is good to see that there are some renovations and more developments happening in Clarens. We would just suggest that the restaurants stay open later. The only one that was really good and available was the Postbox as they were accommodating and their food was lovely.
Nick B. - 7th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Gaan ten minste 1 maal na jaar na Clarens - somer of winter.
Willy R. - 7th January 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Ons gebruik dit as 'n oorslaapplek na ons eindbestemming.
Carol-ann B. - 6th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Beautiful in the mountains.
Sanet V. - 6th January 2021
staying in Memel, Vrystaat
Die paaie in die dorp is uiters sleg, veral as mens met 'n karavaan daar ry.
Hugo V. - 6th January 2021
staying in Jacobsdal, Vrystaat
As jy afdraai van die N12 is die pad na Jacobsdal baie sleg. Daar is baie slaggate op die pad. In Jacobsdal is daar nie veel om te sien nie, die prys van vleis by die slaghuis was baie bekostigbaar.
Stephan V. - 6th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is 'n plekkie waar 'n mens kan 'n huisie koop en aftree, die uitsig is besonders mooi.
Bettina S. - 5th January 2021
staying in Philippolis, Vrystaat
Very interesting little Town. Well worth a visit!
Illse V. - 5th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
This little town has become our one stop holiday destination, with all the latest changes with shops and opening of new shops in between, there is just always something to see in town. We have grown to almost be locals, and making rounds to all the restaurants, trying different meals. For a relaxing stroll and not minding your meal eaten at different restaurants just to be different, then Clarens is the place to go.
Anneke V. - 5th January 2021
staying in Harrismith, Vrystaat
Paaie vol slaggate en nie veel om te sien nie.
Marli L. - 5th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is die mooiste dopie en omgewing, met die heerlikste weer en lekkerste winkeltjies!
Dennis B. - 5th January 2021
staying in Trompsburg, Vrystaat
Good stop when traveling CT to JHB.
Jean T. - 5th January 2021
staying in Trompsburg, Vrystaat
Sleepy hollow but quaint.
Joan V. - 5th January 2021
staying in Parys, Vrystaat
Toeristevriendelike dorpie.
Maree D. - 5th January 2021
staying in Parys, Vrystaat
A perfect little town with so much creative and beautiful places to see.
Leona D. - 5th January 2021
staying in Bethulie, Vrystaat
Rustige platteland met interessanthede en baie mooi natuurskoon.
Sandra P. - 5th January 2021
staying in Bethulie, Vrystaat
Die langste brug in die land is baie indrukwekkend. Die Ou Kar Restaurant word aanbeveel. Die hotel is blykbaar vol boeke - meer as ‘n biblioteek (alhoewel ons dit ongelukkig nie te siene gekry het nie). Ons het ‘n draai by tragiese Konsentrasiekamp kerkhof gemaak. Oudste sendelingshuismuseum kan ook besoek word. Baie gerieflike oornagstop tussen Gauteng en die Suid-Kaap.
Angela L. - 5th January 2021
staying in Philippolis, Vrystaat
A lot of history.
Jacques M. - 5th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Great pet friendly town with plenty of hiking trails on offer.
Anton M. - 5th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Wat 'n lieflike plattelandse dorpie. Toerisme het gely tot baie groei in die dorp maar hy het sy karakter gehou. Baie oulike winkels en fantastiese restourante en eetplekkies om te verken.
Attie D. - 5th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens het 'n bekoring van sy eie. Kuns- en algemene aankopies bly 'n groot lekkerte in hierdie dorpie. Die strate is net erg beskadig deur die reen en sal hopelik gou weer herstel word.
Karen L. - 5th January 2021
staying in Rosendal, Vrystaat
Klein pragtige dorpie.
Jack H. - 5th January 2021
staying in Parys, Vrystaat
Die dorp is baie rustige, heelwat om te doen, as jy genoeg ondersoek in stel.
Gerda V. - 4th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Beslis die moeite werd om ten minste vir 'n langnaweek daar te gaan kuier.
Scot J. - 4th January 2021
staying in Clarens, Vrystaat
We will be back!
Ram S. - 4th January 2021
staying in Rosendal, Vrystaat
Very quiet town, run down a bit.
Theo B. - 4th January 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Centre of South Africa. It is really a great city!
Ram S. - 4th January 2021
staying in Winburg, Vrystaat
Very old town, it's sad to say that it's being run down.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]