Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Paaie en strate vol slaggate. Buiten vir Bree-straat is die res van die dorp soos 'n oorlogsone. Afgekom op 5 lyke in die straat wat kort tevore deur die polisie doodgeskiet is! Jammer, maar Parys is nie meer vir ons nie. Winkels en kosplekke gaan vinnig agteruit. Dis so jammer want Parys was altyd mooi en rustig met lekker kos en tonne oudhede."
"Kos vir die siel. Ongelooflike bestemming om te herlaai en natuur ten volle te geniet."
"Gebruik Maluti Mountain Adventures vir quad bike in die berge. Dit was ongelooflik!"
"Ai, die water tekort maak die badkamerprobleem 'n groot probleem. Restaurante het geen badkamerfasiliteite gehad nie."
"Sommige paaie het baie potholes maar anders is dit 'n vriendelike dorpie. Alle nodige winkels is beskikbaar."
"Maak graag 'n draai by Casa Bella Trattoria. Hulle kos is fantasties. Diens is fantasties. Ons was baie verbaas om eerlik te wees. Pleasantly surprised."
Northern Free State, Free State
Boskoppie Lion & Tiger Reserve"Keep up what you are doing in a positive way."
Northern Free State, Free State
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam"Naby genoeg aan Pretoria vir 'n lekker naweek kuier."